Arbeid is die sleutel tot waardigheid en toekomssekerheid
Werkloosheid stroop Ε mens van menswaardigheid en laat jou weerloos en sonder toekomssekerheid. Daarom is die mandaat van die departement van indiensneming en arbeid een van die belangrikstes in Suid-Afrika. In die veranderende politieke omgewing waarin Suid-Afrika hom bevind, moet daar Ε gefokusde poging met die nodige politieke wil wees om noodsaaklike veranderinge te bewerkstellig […]
Werk kan nie geskep word met afbrekende ANC-beleid nie
(Debat in parlement: Die rol van nasionale regeringsbeleid in werkskepping en armoedeverligting) Solank as wat die ANC-regering aan sy gefaalde ideologiese beleidsrigtings soos regstellende aksie (RA) en swart ekonomiese bemagtiging (SEB) vasklou, sal die regering geen bydrae lewer tot werkskepping en armoedeverligting nie. Dit is boonop nie die werk van die regering om werk te […]
Stop die voorgestelde naamsverandering van vier dorpe in die Dr. Beyers Naude-munisipaliteit
Die voorgestelde naamsverandering van vier dorpe in die Dr. Beyers Naude-munisipaliteit is nie in die beste belang van die munisipaliteit se inwoners nie.
Tandelose instellings wat grondwetlike demokrasie moet beskerm, is nutteloos
(Debat in parlement: Evaluering van die rol wat hoofstuk nege-instellings speel in die bevordering van grondwetlike demokrasie in post-apartheid Suid-Afrika) Die rol wat hoofstuk 9-instelling speel in die bevordering van grondwetlike demokrasie is baie belangrik en tandelose instellings is daarom nutteloos. Hierdie instellings moet bekwaam wees met behoorlike hulpbronne en befondsing, vaardige en kundige personeel […]
Werkloosheid: Ironies dat landbou help red te midde van toenemende regeringsdruk
Dit is ironies dat die landbousektor een van die blink sterre is in die effense verbetering in Suid-Afrika se arbeidsmark nieteenstaande βn regering wat hom toenemend soos Ε swart skaap behandel. Die sektor se jaar-op-jaar-bydrae vir die derde kwartaal was meer as 60 000 nuwe werksgeleenthede. Die vraag kan gevra word hoeveel beter hy nie […]
Groot Trek 1838-Eufeesgedenkmonument in ere herstel nΓ‘ druk van VF Plus en ander
Die uitvoerende burgemeester van Matlosana, Nonhlupheko Tsolela, het nΓ‘ druk van onder meer die VF Plus, onderneem om die Groot Trek 1938-Eeufeesgedenkmonument in Klerksdorp in ere te herstel. Die gedenksteen is verlede maand van die monument verwyder en met Ε steen van munisipale slagoffers van die Covid-19-pandemie vervang. Die VF Plus het die munisipaliteit vandeesweek […]
Verwronge ANC-prioriteite kan groot verleentheid vir SA raak β selfs al met rugbywΓͺreldbeker
Die moontlikheid is nie uitgesluit dat die Springbok-rugbyspan voortaan in die WΓͺreldbeker-toernooi sonder die landsvlag of die volkslied kan aantree nie. Verkeerde ANC-prioriteite en blote onbevoegdheid het daartoe gelei dat die regering moontlik die spertyd gaan mis om wetgewing rakende opkikkervrye sport op datum te bring. Hierdie wetgewing moet voor 13 Oktober deur die parlement […]
ANC wys met verwydering van Groot Trek 1838-Eufeesgedenksteen sy minagting vir Afrikaner-erfenis
Die ANC-beheerde Matlosana-munisipaliteit het in Ε gebaar van totale gevoelloosheid die Groot Trek 1938-Eeufeesgedenksteen in Klerksdorp verwyder en met Ε gedenksteen van sy eie vervang. Die nuwe gedenksteen huldig klaarblyklik munisipale slagoffers van die Covid-19-pandemie. Die FAK het reeds daarop gewys dat hierdie optrede onwettig, onregmatig en teenstrydig is met erfenismaatreΓ«ls en die Wet op […]
Vroue honderd jaar in regsberoep, maar steeds nie gelyk
Terwyl vroue in Suid-Afrika vanjaar reeds honderd jaar in die regsberoep staan, is daar steeds nie volle gelykheid in die beroep nie. Vroue maak vandag bykans 50% van praktiserende prokureurs in die land uit. Hulle sit op die regbank en Ε vrou is selfs die president van die hoogste hof van appΓ¨l. Daar is egter […]
Na jare van VF Plus-stryd teen rassewette word hande nou oor Ε wye spektrum gevat
Na Ε stryd van dekades wat die VF Plus gevoer het teen beleid en wette van die ANC-regering wat suiwer op ras gegrond is, is daar vandag oor Ε wye spektrum hande gevat oor die aangeleentheid. Politieke partye waaronder die VF Plus, sakelui, vakbonde, landbou-organisasies, onderwysorganisasies en talle ander burgerlike organisasies het namens miljoene Suid-Afrikaners […]