fbpx
Vryheidsfront Plus

Lewensgevaarlike pad word herstel na volgehoue druk van VF Plus

Die R707 tussen Lindley en Petrus Steyn, wat lewensgevaarlik is vanweë sy swak en vervalle toestand, gaan eindelik herstel word na volgehoue druk van die VF Plus. Dié pad het aanvanklik nie op die Vrystaatse departement van paaie en vervoer se lys van padherstelprojekte verskyn nie. Die VF Plus het in ‘n skrywe aan die […]

VF Plus versoek provinsiale ingryping by Lindley-stortingsterrein

Dit het onder die VF Plus se aandag gekom dat vullis op die Lindley-vullisterrein verbrand word, wat 'n gesondheidsgevaar vir inwoners van die dorp inhou. Die vullisterrein op Lindley in die Nketoana-plaaslike munisipaliteit (Arlington, Lindley, Petrus Steyn, Reitz) voldoen reeds nie aan wetlike vereistes nie. Die munisipaliteit tree onwettig op deur nie toe te sien […]

Beplande varkplaas in Nketoana-plaaslike munisipaliteit kommerwekkend

Die VF Plus in die Vrystaat is besorg oor die moontlike ontwikkeling van ‘n varkplaas buite Petrus Steyn in die Nketoana-plaaslike munisipaliteit (Arlington, Lindley, Petrus Steyn, Reitz) wat besoedeling kan veroorsaak. Indien die aansoek deur Dipati Farms (PTY) Ltd slaag, sal die plaas direk langs die Petrus Steyn-dam en nabygeleë rivier gebou word. Volgens ‘n […]

ANC-regering verantwoordelik vir burgemeester se huis wat brand

Die ANC-regering se swak beplanning en bestuur is verantwoordelik vir die geweldadige protesaksies in die land. Die VF Plus veroordeel dié geweld, maar ook die regering se swak hantering van dienslewering. Die burgemeester van die Nketoana-plaalike munisipaliteit in die Vrystaat het ‘n duur prys betaal deur leë beloftes aan inwoners te maak terwyl stappe nie […]

Lindley-damwal herstel na druk van VF Plus

Volgehoue druk van die VF Plus op die Nketoana-plaaslike munisipaliteit oor ‘n gekraakte damwal, het daartoe gelei dat die wal in Lindley nou herstel gaan word. Die munisipaliteit het reeds met herstelwerk begin. Die wal, ‘n struktuur van beton en klip, het lank gelede ‘n kraak ontwikkel weens swak munisipale bestuur en instandhouding. In ‘n […]

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.