fbpx
Vryheidsfront Plus

ANC-raadslede van Emfuleni se blokkering van munisipale kantore onaanvaarbaar

Die ANC-raadslede in die Emfuleni-plaaslike munisipaliteit se blokkering van die burgersentrum met hul motors is onaanvaarbaar. Dié raadslede dring daarop aan om met die burgemeester, Sipho Radebe, te praat oor diensleweringsprobleme, korrupsie, onbevoegde amptenare en onbestede toekennings. Die ANC-raadslede het soos die ander raadslede van politieke partye gereeld die geleentheid om tydens raadsvergaderings hul vrae […]

Lesufi moet eerder fokus op Sedibeng se vervalle infrastruktuur

Die premier van Gauteng, Panyaza Lesufi, se plan om alle ongeteerde paaie in die Sedibeng-distriksmunisipaliteit se townships te teer, is onrealisties. Benewens die feit dat hierdie gebiede ‘n swak betalingsrekord het vir dienste wat oor jare gelewer is, moet Lesufi eerder fokus om Sedibeng se noodsaaklike infrastruktuur te herstel. Die plaaslike munisipaliteite van Emfuleni, Midvaal […]

Sedibeng: Speaker beskerm burgemeester teen mosie van wantroue

Die speaker van die Sedibeng-distriksmunisipaliteit, Moipone Modikeng, se openlike beskerming van die burgemeester, Lerato Maloka, is ‘n aanslag op die demokrasie en die suksesvolle bestuur van die munisipaliteit. Die plaaslike munisipaliteite van Emfuleni, Lesedi en Midvaal val onder die Sedibeng-distriksmunisipaliteit. Die speaker het gister geweier dat ‘n mosie van wantroue in die burgemeester voor die […]

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.