Opgradering van Potsdam-rioolaanleg om Milnerton-strandmeer se ekologies krisis aan te spreek, word verwelkom
Die VF Plus verwelkom die projek oor vyf jaar om die Potsdam-rioolsuiweringsaanleg op te gradeer om sodoende die Milnerton-strandmeer se ekologiese krisis aan te spreek. Die begrote meer as R5 miljard sal die Potsdam-rioolsuiweringsaanleg se kapasiteit verhoog om afvalwater te behandel. Hierdie onbehandelde besoedelde water loop tans in die strandmeer en in die Theo Marais-stormkanaal […]
VF Plus verwelkom uitsetting van onwettige grondbesetters in Durbanville
Die VF Plus verwelkom die hooggeregshof se uitspraak wat die Stad Kaapstad gemagtig het om onwettige grondbesetters op ‘n veld langs Baxterstraat in Durbanville te verwyder. Die VF Plus verwelkom dit ook dat die party se inset tydens ‘n subraad sewe-vergadering op 23 November 2022 aanvaar is en die uitsettingsaansoek ook ander gebiede in Durbanville […]
Eienaarskap van huureenhede in Stad Kaapstad moet oorgedra word aan regmatige huurders
Die VF Plus verwelkom die onlangse aankondiging van die Stad Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, dat eienaarskap van huureenhede van die stad aan bestaande huurders oorgedra word. Baie arm gesinne, veral op die Kaapse Vlakte, huur al dekades lank by die stad, sommige sedert voor 1994. Die tyd het regtig aangebreek om die mense die […]