fbpx
Vryheidsfront Plus

Tshwane-metropolisie handhaaf wet en orde

Die VF Plus is tevrede met die Tshwane-metropolisie (TMPD) se suksesse wat die afgelope naweek behaal is om wet en orde in die metro te handhaaf. Drie onwettige vuurwapens, ammunisie en sewe selfone is Vrydagaand, 8 Desember, by ‘n padblokkade in Mamelodi in β€˜n gekaapte voertuig gevind. Een van die vuurwapens was ‘n polisiepistool wat […]

Beleid van Tshwane-metro rakende gemeenskapsopheffingsgebiede word verwelkom

Die VF Plus verwelkom die goedkeuring van die gemeenskapsopheffingsgebiede (GOG) en sien uit na die gemeenskap se inisiatiewe binne diΓ© betrokke raamwerk en die suksesvolle implementering daarvan. Die VF Plus in die Tshwane-metroraad was instrumenteel in die daarstelling van diΓ© projek wat tydens Ε‰ raadsvergadering van 30 November goedgekeur is. Dit vul die huidige munisipale […]

Talle bewerings van wangedrag en bedrog in Tshwane-raadsvergadering

Die VF Plus neem met skok kennis van die talle ernstige beweringe van wangedrag en bedrog wat tydens die onlangse vergadering van die Tshwane-metroraad geopenbaar is. Die finansiΓ«le dissiplinΓͺre raad het Ε‰ verslag aan die metroraad voorgelΓͺ tydens die raadsvergadering op 9 November waarin 33 items gelys word wat verband hou met forensiese ondersoeke en […]

Skuldiges aan bedrog rakende Pretoria-stadsaal moet aan pen ry

Persone wat hulle skuldig gemaak het aan bedrog met die opknappingsprojek van die Pretoria-stadsaal moet aangekla en vervolg word. Die VF Plus in die Tshwane-metroraad het Donderdag tydens Ε‰ raadsvergadering Ε‰ voorstel gesteun dat Ε‰ direkteur in die burgemeesterskantoor intern ondersoek word vir die magtiging van betalings en die versuim om die projek behoorlik te […]

Algehele verbetering vir Tshwane in vooruitsig

Die VF Plus ondersteun die plan om vooruitgang in die Tshwane-metro teweeg te bring en het Maandag, 6 November, sakelui en belanghebbendes daaroor toegespreek. Die party het Ε‰ voorlegging aan verskeie rolspelers soos veiligheidsmaatskappye, eiendomsontwikkelaars en ander sakelui gedoen rakende die stigting van stadsverbeteringsdistrikte (SVD’s). Die uitgangspunt is dat verskillende SVD’s geskep moet word om […]

Tshwane-metro slaan toe op persone wat drink en bestuur

Die VF Plus steun die Tshwane-metro se verskerpte aanslag op persone wat onder die invloed van alkohol bestuur, veral met die feesseisoen wat op hande is. Die metro se departement vir gemeenskapsveiligheid het die afgelope week sy eerste mobiele alkoholtoetsbus op die R80 naby Rosslyn bekend gestel. Dit word eersdaags ontplooi. Die bus is toegerus […]

Groot dele van Tshwane-metro steeds sonder krag na hewige storm

Groot dele van die Tshwane-metro is steeds sonder krag nΓ‘ die hewige storm wat die stad Dinsdagaand getref het. In Pretoria is gedeeltes van die Moot (Rietfontein, Villieria, Eloffsdal, Rivieria, Deerness en MΓ΄regloed), Kameeldrif-Wes, Boekenhoutkloof en Andeon sonder krag. Kragtoevoer by die Rooiwal-kragstasie is intussen herstel. Die Rooiwal-watersuiweringsaanleg en omliggende boeregemeenskappe wat hul elektrisiteit van […]

Georganiseerde geweld en vernietiging van Tshwane-metro se eiendom mag nie geduld word

Die VF Plus veroordeel alle vorme van georganiseerde misdaad in die Tshwane-metro wat voortspruit uit die voortslepende onwettige Samwu-staking. Verskeie voertuie, waaronder Ε‰ bakkie, Ε‰ watertenkwa, drie vragmotors asook Ε‰ bus is in verskeie voorvalle in die Pretoria-middestad beskadig. Nog vier voertuie is aan die brand gesteek en Ε‰ werker is aangerand. Die sporadiese voorvalle […]

VF Plus veroordeel stakers wat Tshwane-werker kaap en wond

Die VF Plus veroordeel Ε‰ aanval op Ε‰ amptenaar van die water- en sanitasie-afdeling van die Tshwane-metro wat Saterdag na werk vermoedelik deur stakende Samwu-lede gekaap en gewond is. Die amptenaar was saam met sy span besig met herstelwerk in Montana toe Ε‰ groep stakende Samwu-lede hulle gewaarsku het om die herstelwerk stop te sit. […]

VF Plus sal nie toegee aan intimidasie van onwettige stakers in Tshwane

Die VF Plus, as koalisievennoot in die Tshwane-metroraad, sal nie toelaat dat stakende munisipale werkers medewerkers intimideer wat nie aan die onwettige staking wil deelneem nie. Baie van hierdie werkers vrees vir hul lewe. Die optrede van die onwettige stakers het ook veroorsaak dat dienslewering gedeeltelik gestaak is en verskeie munisipale kantore hul deure moes […]

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.