OG-verslag vir Phalaborwa wys op ANC se onvermoΓ« om te bestuur
Die ouditeur-generaal (OG) se verslag wys dat die Phalaborwa-plaaslike munisipaliteit nie die nodige kennis en stelsels in plek het om die munisipaliteit behoorlik te bestuur nie. Die ouditmening vir die 2020/21-finansiële jaar is ongekwalifiseerd met baie bevindinge: • Die verslag wys onder meer uit dat verskaffers aangestel is wat direkteure in diens van 'n ander […]
Onluste en protesaksie op Gravelotte kon voorkom word
Gister se onluste en protesaksie teen swak dienslewering op Gravelotte in die Ba-Phalaborwa-plaaslike munisipaliteit, kon voorkom gewees het indien ag geslaan is op die VF Plus se pleidooie. Die VF Plus het reeds vanaf Mei die munisipaliteit gewaarsku om dringend aandag te skenk aan die waterprobleme op Gravelotte. Tydens ’n tegniese portefeuljekomiteevergadering, is die VF […]