fbpx
Vryheidsfront Plus

VF Plus steun Danabaai-inwoners in hul stryd teen omstrede verkoop van munisipale erf

Die beplande verkoop van Ε‰ munisipale erf op Danabaai veroorsaak groot onmin in die gemeenskap en die VF Plus het nΓ‘ Ε‰ petisie oor die aangeleentheid Ε‰ beswaarskrif namens inwoners aan die Mosselbaaise munisipaliteit oorhandig. Soos die inwoners is die VF Plus besorg oor die feit dat Ε‰ behoorlike openbare tenderproses nie gevolg is met […]

Arm woonbuurte in George het ook dringend hulp nodig nΓ‘ vloede

Die VF Plus het tydens Ε‰ sitting van die George-plaaslike munisipaliteit Ε‰ beroep op die uitvoerende burgemeester, Leon van Wyk, gedoen om ook dringend aandag te skenk aan die lot van armer woonbuurte in diΓ© munisipaliteit nΓ‘ verwoestende storms die gebied aan die einde van September getref het. Die party het nΓ‘ die stormskade oorsigbesoeke […]

Mosselbaaise munisipale bestuurder moet geld terugbetaal

Die VF Plus verwelkom die besluit dat die Mosselbaaise munisipale bestuurder, mnr. Colin Puren, R573 805.75 wat onregmatig deur die Mosselbaaise plaaslike munisipaliteit aan hom betaal is, moet terugbetaal. Puren moet diΓ© bedrag terugbetaal vanaf 30 September tot 28 Februarie 2027 wanneer sy termyn as munisipale bestuurder tot Ε‰ einde loop. Die Mosselbaaise raad het […]

DA-regering laat mense van George in die steek

Grandiose planne waarvan niks kom nie. Dit is in ‘n neutedop hoe die burgemeester van George, Neville Naik, se begroting vir die 2018/2019 opgesom kan word. Die goedgekeurde begroting verarm George se mense deur tariefverhogings wat ver bo die huidige inflasiekoers is. Belastingbetalers gaan vanjaar 6.84% meer vir elektrisiteit-, 8% meer vir water-, 9% meer […]

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.