Betogings kan toerisme in Sabie knou

Die reeds sukkelende toerisme-industrie in Sabie, wat stadig op die been kom na die Covid-19-pandemie, is 'n verdere hou toegedien met die uitgebreide betogings wat sedert Maandag sporadies in die gebied plaasvind. Die betogings, met gepaardgaande padversperrings, kom voor by verskeie toegangspaaie van die dorp in die Thaba Chweu-plaaslike munisipaliteit (Graskop, Lydenburg, Mashishing, Pilgrim's Rest, […]