Emfuleni moet dadelik munisipale voertuie se lisensieskywe hernu
Verkeersbeamptes van die Emfuleni-plaaslike munisipaliteit (Evaton, Sebokeng, Vaal Oewer, Vanderbijlpark, Vereeniging) kan nie langer toegelaat word om wetgewing toe te pas met verkeersvoertuie waarvan die lisensieskywe verval het nie. Dit is juis die verkeersafdeling wat Ε voorbeeld moet stel aan inwoners om verkeersreΓ«ls te gehoorsaam. Die verkeersafdeling se voertuie is nie die enigste munisipale voertuie […]
Regering moet sΓͺ hoeveel geld is sedert 2018 aan Emfuleni geskenk
Die VF Plus het gevra dat Ε omvattende verslag aan die raad van die Emfuleni-plaaslike munisipaliteit (Evaton, Sebokeng, Vaal Oewer, Vanderbijlpark, Vereeniging) voorgelΓͺ word rakende die hoeveelheid geld wat die nasionale regering sedert 2018 aan die munisipaliteit as reddingsboei geskenk het. Ε Regeringsafvaardiging wat bestaan het uit pres. Cyril Ramaphosa en die Gautengse premier, Panyaza […]
Grootmaatverbruikers in Emfuleni betaal Eskom nou direk
Grootmaat-kragverbruikers in die Emfuleni-plaaslike munisipaliteit (Evaton, Sebokeng, Vaal Oewer, Vanderbijlpark, Vereeniging) is sedert September meer verseker van ononderbroke kragvoorsiening omdat hulle hul kragskuld nou direk aan Eskom kan betaal. Dit volg nΓ‘ Ε hofuitspraak van die hooggeregshof in Pretoria op 5 Julie vanjaar. Emfuleni is ses maande gegun om aan die hofuitspraak te voldoen. Die […]
Emfuleni kan nie tien nuwe personeellede bekostig
Die VF Plus het tydens Ε raadsitting van die Emfuleni-plaaslike munisipaliteit (Evaton, Sebokeng, Vaal Oewer, Vanderbijlpark, Vereeniging) gewaarsku dat die munisipaliteit se salarisbegroting nie die tydelike aanstelling van tien wetstoepassers kan bekostig nie. Die spesiale loodsprojek wat ses maande sal duur, is daarop gemik om tydelike wetstoepassers aan te stel wat moet sorg dat munisipale […]
Emfuleni moet sperdatum vir evaluering van waardasierol verleng
Die VF Plus het die munisipale bestuurder van die Emfuleni-plaaslike munisipaliteit (Evaton, Sebokeng, Vaal Oewer, Vanderbijlpark, Vereeniging), April Ntuli, dringend versoek om die sperdatum vir die sluiting van die waardasierol te verleng omdat die munisipaliteit tegniese probleme ondervind en onbereikbaar is. Luidens Ε amptelike kennisgewing van die Emfuleni-munisipaliteit is die aanvullende waardasierol en dokumente waar […]
VF Plus twyfel in geloofwaardigheid van Emfuleni se ruimte-ontwikkelingsraamwerk
Die VF Plus betwyfel die geloofwaardigheid van die jongste ruimtelike-ontwikkelingsraamwerk (2023-2024) van die Emfuleni-plaaslike munisipaliteit (Evaton, Sebokeng, Vaal Oewer, Vanderbijlpark, Vereeniging). Die inligting oor diΓ© beleid, wat op die munisipaliteit se webblad verskyn, is waarskynlik nie korrek nie. Op die webblad word aangedui dat Urban Dynamics Gauteng die ontwikkelingsraamwerk saamgestel het in opdrag van die […]
Twee nuwe brandweerwaens vir Emfuleni kan druk op buurtwagte verlig
Die Emfuleni-plaaslike munisipaliteit se aankoop van twee splinternuwe brandweerwaens sal die druk op buurtwagte verminder wat gedurende die wintermaande vure met mobiele watertenks moet bestry. Ε Soortgelyke brandweerwa wat verlede jaar aangekoop is, is tans by die vervaardiger vir Ε diens en word teruggehou omdat die diens-kostes nog nie betaal is nie. Emfuleni, wat Evaton, […]
Emfuleni is op sy knieΓ« oor beperkte watertoevoer
Die Emfuleni-plaaslike munisipaliteit is op sy knieΓ« deurdat Randwater slegs die helfte van die aangewese water vir die munisipaliteit deurlaat weens wanbetaling. In sekere gebiede in Emfuleni is krane reeds droog om tienuur die oggend omdat reservoirs en watertenks leegloop. Inwoners is nie eens in staat om huishoudelike toerusting wat met water werk, aan die […]
VF Plus skenk water aan tehuis vir bejaardes in Vanderbijlpark
Die VF Plus het vandag bottels water aan die Pioneerhuis vir bejaardes geskenk om die waterkrisis waaronder die inwoners tans gebuk gaan, te verlig. Groot dele van Vanderbijlpark is al ses dae sonder water nadat Randwater onderhoud op die Emfuleni-plaaslike munisipaliteit se waternetwerk gedoen het. Inwoners is nou genoodsaak om water aan te koop omdat […]
Eskom sal self nou krag aan inwoners van Emfuleni verskaf
Die VF Plus neem kennis van die hooggeregshof in Pretoria se uitspraak op 5 Julie dat die Emfuleni-munisipaliteit en Eskom Ε werkbare oplossing moet vind hoe Eskom direk elektrisiteit aan verbruikers kan voorsien. In die hofuitspraak is Eskom en Emfuleni Ε tydperk van ses maande gegun om Ε oplossing te vind. Eskom sal ook direk […]