fbpx
Vryheidsfront Plus
Search
Vryheidsfront Plus

VF Plus vra ingryping om rioolstorting in Witrivier-natuurreservaat te voorkom

Die VF Plus in die Mbombela-plaaslike munisipaliteit (Mbombela/Nelspruit, Barberton, Hazyview, Kaapschehoop, Skukuza, Witrivier) het hom tot Mpumalanga se provinsiale departement van landbou en omgewingsake se Groen Skerpioene gewend om rioolbesoedeling in die Witrivier-natuurreservaat te ondersoek. In ‘n skrywe aan die departement se waarnemende LUR, Busisiwe Shiba, versoek die VF Plus dat die Groen Skerpioene die […]

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.