Vriendskapstuiste in Randfontein se vullis hoop op
Vullis op die parkeerarea van die Vriendskapstuiste, ‘n tehuis vir bejaardes in Randfontein, hoop op nadat die balju op die Rand West City-plaaslike munisipaliteit (Randfontein en Westonaria) se diensleweringsvoertuie beslag gelê het. Dit sluit vullisverwyderingstrokke in. Baie van die bejaardes beskik nie oor hul eie vervoer om hul huishoudelike vullis na die Randfontein-vullisterrein te neem […]
VF Plus eis antwoorde oor Rand West City se kontrak met omstrede diensverskaffer
Die VF Plus eis antwoorde van die Rand West City-plaaslike munisipaliteit (Randfontein, Westonaria) nadat die balju beslag gelê het op 29 noodsaaklike diensleweringsvoertuie. In 2019 het die munisipaliteit 29 diensleweringsvoertuie aangekoop vanaf ‘n diensverskaffer genaamd Kwane Fleet Service (Pty) Ltd. Kwane Fleet Serices het die aankoop van die diensleweringsvoertuie gefinansier deur Bidvest Bank Ltd. Kwane […]
VF Plus vra dat Rand West City se webwerf opgedateer word
Die VF Plus het die munisipale bestuurder van die Rand West City-plaaslike regering (Randfontein, Westonaria), Thabo Ndlovu, versoek om die munisipaliteit se amptelike webwerf op te laat dateer. Al die jongste inligting moet daarop beskikbaar wees om inwoners op hoogte te hou van munisipale aangeleenthede. Tans is daar talle feite-foute en verouderde inligting op die […]
Finsbury in Randfontein al 16 dae sonder krag
Die VF Plus het die munisipale bestuurder van die Rand West City-plaaslike munisipaliteit (Randfontein, Westonaria), Thabo Ndlovu, skriftelik versoek om oop kaarte te speel met die inwoners van Finsbury in Randfontein wat al sestien dae sonder krag sit. Finsbury is in die donker gelaat nadat die Lafrage-substasie buite werking gestel is weens ‘n brand. Die […]
VF Plus teen opgeblase verhoging vir finansiΓ«le bestuurder van Rand West City
Die VF Plus het gister tydens ‘n raadsvergadering van die Rand West City-plaaslike munisipaliteit (Randfontein, Westonaria) teen ‘n verhoogde salarisaanbod vir die nuwe hoof-finansiële beampte gestem. Die nuwe hoof-finansiële beampte, mnr. Gareth Mnisi, was nie tevrede met die aanvanklike aanbod van R1 055 459 nie en die burgemeester, Gladys Khosa, het voorgestel dat sy aanbod […]
VF Plus stem teen ‘ontevrede’ munisipale bestuurder van Rand West se reuse verhoging
Die VF Plus het gestem teen die buitensporige salarisverhoging van R421 100 per jaar vir die pas aangestelde munisipale bestuurder van die Rand West-plaaslike munisipaliteit (Randfontein, Westonaria). Die ANC-oorheersde raad het egter die aanpassing vir die nuwe munisipale bestuurder, Thabo Collin Ndlovu, goedgekeur. Hy sal nou ‘n jaarlikse salaris van R1 698 573 ontvang omdat […]
VF Plus gekant teen aanstelling van omstrede munisipale bestuurder by Rand West City
Die VF Plus is gekant teen die vinnige aanstelling van mnr. Thabo Ndlovu as munisipale bestuurder van die Rand West City-plaaslike munisipaliteit (Randfontein en Westonaria). ‘n Spesiale vergadering vir die aanstelling van ‘n munisipale bestuurder het plaasgevind slegs twaalf ure nadat die aankondiging uitgestuur is. Die speaker, mnr. Dumile Sithole, het geen debat of stemmery […]
Lisensiekantoor in Randfontein weer gesluit weens tekort aan spesiale papier om motorvoertuiglisensies uit te reik
Die VF Plus het die burgemeester van die Rand West City-plaaslike munisipaliteit (Randfontein en Westonaria), Gladys Khoza, versoek om die betalingsooreenkoms tussen die munisipaliteit en die Gautengse departement van vervoer na te kom om te voorkom dat ‘n tekort aan spesiale papier in Randfontein se lisensiekantoor ontstaan. Dié kantoor is tans weer gesluit omdat die […]
Rand West-munisipaliteit moet teen alle wanbetalers optree
Die VF Plus verwelkom die Rand West-plaaslike munisipaliteit (Randfontein en Westonaria) se streng optrede teen wanbetalers en kragdiewe in AfriVillage, Mohlakeng Hostel, Mohlakeng uitbreiding 7, 8 en 11, Zenxele, Finsbury, Toekomsrus, Simunye uitbreiding 1 en 5 en Borwa fase 2, maar dring daarop aan dat dit uitgebrei word oor die hele munisipaliteit. Wanbetalers van water […]