fbpx
Vryheidsfront Plus

Vrouedag 2023: Vroue moet toenemend Ε‰ swaarder las in die samelewing dra

In die veranderende wΓͺreld waarin ons woon, het die tradisionele rol van die vrou noodgedwonge ingrypend verander. Tog verwag die samelewing steeds van die vrou om haar rol as anker, moeder en opvoeder in die huis te vervul. Hierdie rol en die uitdagings wat dit bied, het binne dekades sΓ³ skerp in kompleksiteit toegeneem en […]

Vrouedag eerder Roudag vir vroue in Suid-Afrika

Suid-Afrikaners vier vanjaar die 28ste Nasionale Vrouedag en die VF Plus wil op hierdie spesiale dag vir vroue opnuut hulde bring aan die vroue en moeders van die land. Dit is hulle wat soos die standbeeld van die Vrouemonument in Bloemfontein, vorentoe kyk, na die koms van 'n nuwe dag. Die Vrouemonument het 'n simbool […]

Vrouedag eerder Roudag vir vroue in Suid-Afrika

Suid-Afrikaners vier vanjaar die 28ste Nasionale Vrouedag en die VF Plus wil op hierdie spesiale dag vir vroue opnuut hulde bring aan die vroue en moeders van die land. Dit is hulle wat soos die standbeeld van die Vrouemonument in Bloemfontein, vorentoe kyk, na die koms van 'n nuwe dag. Die Vrouemonument het 'n simbool […]

VF Plus dien klag in oor moontlike bedrog met spesiale stemme in Drakenstein

Die VF Plus het op bewyse van moontlike omvangryke bedrog met spesiale stemme in die Drakenstein-kiesafdeling afgekom en het ‘n klag daaroor by die polisie ingedien by die Paarlse polisiekantoor. Die VF Plus se burgemeesterskandidaat vir Drakenstein, mnr. André Fourie, het die klag ingedien. Sedert die sluitingsdatum op 4 Oktober waarop aansoek gedoen kon word […]

Begroting van Stad Kaapstad neem baie inwoners se finansiΓ«le verknorsing nie in ag

Dit is teleurstellend dat die Stad Kaapstad-metroraad nie die uitslag van die openbare deelname-proses oor die metro se begroting in ag geneem met die voorbereiding van die finale begroting vir die 2021/22-finansiële jaar nie. Die VF Plus is nie gekant teen tariefverhogings nie, maar dan moet dit billik wees en die huidige ekonomiese klimaat en […]

VF Plus verwerp aansuiweringsbegroting vir Stad Kaapstad

Die VF Plus in Stad Kaapstad het tydens die jongste raadsvergadering die aansuiweringsbegroting vir die 2020/2021 boekjaar verwerp. Sowat R32,2 miljoen aan eiendomsbelasting is in die DA-beheerde metroraad onderverhaal, terwyl eiendomswaardasies algemeen as buitensporig hoog beskou word wat die finansiële druk op inwoners wat reeds sukkel om kop bo water te hou, verder verhoog. Die […]

Vrouedag-2020: Geslagsgeweld is buite beheer

Op Vrouedag wil die VF Plus hulde en eer bring aan die vroue van Suid-Afrika wat die land gehelp bou het en dit steeds doen. Deur die geskiedenis het vroue nog altyd ‘n belangrike rol in die land gespeel en het veral diep spore getrap in die geskiedenis van die Afrikaner. Vrouedag is ‘n dag […]

OG moet nou ingryp by Mangaung se oudit-nagmerrie

Die ouditeur-generaal (OG) het ‘n verantwoordelikheid om op te tree teen amptenare in die Mangaung-metro-munisipaliteit wat nie gehoor gee aan wetlike verpligting wat verband hou met die metro se ouditproses nie. Die VF Plus sal die OG versoek om hierdie stappe te neem nadat die wysiging van die Openbare Ouditwet verlede jaar van krag geword […]

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.