Mogalakwena se tariefverhogings nie in voeling met ekonomiese uitdagings
Die Mogalakwena-plaaslike munisipaliteit (Potgietersrus) is buite voeling met die ekonomiese uitdagings van sy inwoners en sake-ondernemings. Dit blyk duidelik uit die munisipaliteit se finale konsepbegroting vir die 2023/24-finansiΓ«le jaar wat gister ter tafel gelΓͺ is en waarin verhoogde tariewe vir water, sanitasie, vullisverwydering en elektrisiteit aangekondig is. Die mees onbillike tariefverhoging wat belastingbetalers veral gaan […]
VF Plus veroordeel onwettige aanstelling van nuwe munisipale bestuurder vir Mogalakwena
Die VF Plus veroordeel die onwettige aanstelling van Morris Maluleke, wat die leisels oorneem by die waarnemende munisipale bestuurder, Hendrik Ngoepe, van die Mogalakwena-plaaslike munisipaliteit (Potgietersrus). Verdeeldheid onder die ANC het hierdie aanstelling tydens ’n spesiale raadsvergadering op 8 Augustus moontlik gemaak. Dié munisipaliteit gaan vir etlike jare gebuk onder faksiegevegte, wanadministrasie en korrupsie. Die […]