fbpx
Vryheidsfront Plus

Super Sewe’ tesame met ANC en EFF vernietig dienslewering in Ekurhuleni

Die sogenaamde ‘Super Sewe-minderheidsgroep’, wat bestaan die AIC, ATM, COPE, ICM, UDM, NFP en PAC, tesame met die ANC en EFF, het gister doelbewus die raadsvergadering van die Ekurhuleni-metroraad ontwrig en sodoende dienslewering erg benadeel. Chaos het ontstaan ná ‘n dringende mosie van die DA dat die aansuiweringsbegroting eerste op die agenda geplaas word. Die […]

VF Plus verwelkom begroting van Ekurhuleni-metro wat basiese dienslewering aanspreek

Die VF Plus steun die begroting van die Ekurhuleni-metroraad vir die 2022/23 finansiële jaar. Die party, as deel van die koalisieregering, is ten gunste van die terugkeer na basiese beginsels waar gefokus word op stabiliteit en die lewering van basiese dienste. Die volgende punte word uitgelig om dienste te help stabiliseer. • R370 miljoen aan […]

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.