fbpx
Vryheidsfront Plus

VF Plus bekommerd oor besoedeling van Rietvlei-dam en -natuurreservaat

Die VF Plus is bekommerd dat die aansoek vir die myn van steenkool in die omgewing van die Rietvlei-dam en -natuurreservaat die waterstelsel in die gebied sal besoedel. Luidens inligting is die omgewingsverslag wat ingedien is saam met die aansoek om steenkool te myn by die bestaande kleimyn, verdag. Corobrick het aansoek gedoen om sy […]

Skelms teiken Pretoria-Noord en Wolmer tydens beurtkrag

Skrootmetaaldiewe teiken die afgelope twee maande woonbuurte in Pretoria-Noord en Wolmer tydens beurtkrag om watermeters en kragkabels te steel. Die plaaslike gemeenskapspolisiΓ«ringsforum het Ε‰ skrootmetaalwerf geΓ―dentifiseer wat na bewering die gesteelde goedere aankoop. Dit is ook by die polisie aangemeld wat die saak opvolg. Dit blyk egter nie die enigste skrootwerf te wees wat hom […]

VF Plus verwelkom in diepte-ondersoek na Morelettaspruit-besoedeling

Die VF Plus in die Tshwane-metroraad is besorg oor die besoedeling van die Morelettaspruit met die petroleumproduk Bensine. Die party het die departemente wat besig is met ondersoeke na die oorsprong daarvan, aangemoedig om als in hul vermoë te doen om die skuldige/s spoedig op te spoor. Nadat die besoedeling aan die lig gekom het, […]

Chemiese stowwe besoedel Roodeplaatdam

Die Tshwane-metroraad se departemente van gesondheid asook landbou en omgewing is besig met ‘n dringende ondersoek na die oorsprong van die chemiese besoedeling van die Moreletaspruit. Die spruit vloei in die Roodeplaatdam. Inwoners van Derdepoort, East Lynne, Eersterust en Jan Niemandpark, het ‘n paar weke gelede begin kla oor die slegte reuk wat uit die […]

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.