fbpx
Vryheidsfront Plus

Kommer oor Mosselbaai se kragplanne

Die VF Plus is bekommerd dat Mosselbaai-plaaslike munisipaliteit se "Energiemeesterplan" nie genoeg aandag aan kragopwekking deur inwoners en besighede skenk nie en dat dit nie voldoende met omringende energieplanne koördineer nie. Hierdie bekommernisse is in 'n brief aan die munisipale bestuurder, Mnr. Colin Puren, gekommunikeer. Die Wes-Kaapse provinsie, die Tuinroete-distriksmunisipaliteit en omringende plaaslike munisipaliteite het […]

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.