Vryheidsfront Plus
Search
Vryheidsfront Plus

Gebrek aan brandweervoertuie in Lekwa-munisipaliteit kan lei tot verdere lewensverlies

Die VF Plus het met afgryse verneem van 'n motoris wat Maandag in Standerton op die R546-pad in die Lekwa-plaaslike munisipaliteit (Morgenzon, Standerton) verbrand het terwyl die munisipaliteit geen werkende brandweerwa beskikbaar het nie. Dit is nie die eerste keer dat die gebrek aan brandweervoertuie moontlik ‘n tragiese voorval kon voorkom nie. Drie kinders het […]

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.