fbpx
Vryheidsfront Plus

Diensleweringstaking in Randfontein lei tot groot skade

Stakers wat by die diensleweringstaking in Randfontein betrokke is, besef nie die omvang van skade wat hulle aanrig nie. Die Randwest-munisipaliteit het reeds groot finansiële probleme wat duidelik in die twee dorpe sigbaar is. Die paaie is vol slaggate, die gras langs paaie word selde gesny, baie straatligte is buite werking en staatsgeboue word nie […]

VF Plus doen sy eie ondersoek oor stank in Randfontein

Die VF Plus is besorgd oor die welstand van Randfontein se inwoners en gaan self ondersoek instel na die oorsprong van die erge stank wat deesdae gereeld oor die dorp en industriële gebied hang, sê Charrles Brough, VF Plus-raadslid vir Randwest. Brough sê hy word oorval met oproepe van mense wat oor die stank kla […]

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.