fbpx
Vryheidsfront Plus

Venterspost sewe dae sonder krag weens vandalisme

Die VF Plus het die Rand West-munisipaliteit (Randfontein, Westonaria, Venterspost) versoek om alles in sy vermoë te doen om herstelwerk aan die kragnetwerk in Venterspost te bespoedig nadat inwoners sedert 12 Augustus sonder elektrisiteit is weens vandalisme. Venterspost, buite Randfontein, huisves sowat eenduisend inwoners waarvan die meeste werkloos is. Die voormalige myndorp het deur die […]

Vandale saag kragpale af wat gemeenskappe lank sonder elektrisiteit laat

Die optrede van vandale wat Sondagmiddag die staalpale van ‘n Eskom-oorhoofse kraglyn, wat die landelike gebiede van Westonaria van elektrisiteit voorsien afgesaag het, kan nie ongestraf gelaat word nie. Inwoners van Jagfontein, Poortjie en die landelike gebiede van Westonaria was vir meer as 24 uur sonder elektrisiteit nadat die pale van ‘n oorhoofse kraglyn langs […]

VF Plus versoek Rand West-munisipaliteit om begraafplase te onderhou

Die VF Plus het die Rand West-plaaslike munisipaliteit (Randfontein, Westonaria) versoek om dringend aandag te skenk aan die onderhoud van die Westonaria- en Greenhills-begraafplase ná die party oorval is met klagtes van bekommerde inwoners wat weens die terrein se toestand feitlik nie die grafte van hul geliefdes kan besoek nie. Die Greenhills-begraafplaas in Randfontein is […]

Substasie in Randfontein tydens beurtkrag gevandaliseer

Die VF Plus gaan die Rand West-plaaslike munisipaliteit versoek om sekuriteitsmaatreëls rondom sleutelpunte soos substasies te verskerp nadat grootskaalse skade Sondagaand by ‘n substasie naby die Aranda-tekstielfabriek in Randfontein aangerig is. Vandaliste het Sondagaand tydens ‘n fase 2-beurtkragperiode die deure van die substasie oopgebreek en die perseel geplunder. Die skade word op bykans ‘n miljoen […]

Mynhuis hof toe oor grondgrype in Westonaria

Die honderde onwettige plakkers wat die afgelope week hul intrek op myn- en private grond buite Westonaria geneem het, kan nie langer geduld word nie. Die eerste grond wat langs die R28 beset is, behoort aan die myngroep Sibanye Gold en ‘n private eienaar. Die besetters is gou van die grond verwyder, maar het ‘n […]

Riool loop in Westonaria se strate terwyl munisipale werkers staak

Die munisipale loongeskil in die Rand West-plaaslike munisipaliteit wat al langer as drie weke duur, is besig om sy tol te eis met riool wat in die strate van Westonaria afloop en deur erwe vloei. Stakende munisipale werkers veroorsaak verdere chaos deur vullisdromme in strate om te keer en weier om terug te keer werk […]

Sinkgat in Westonaria bedreig menselewens

Die sinkgat in Van der Bijlstraat, Westonaria wat in Januarie vanjaar ontstaan het, word by die dag groter en hou ‘n gevaar in vir menselewens en eiendom in die omgewing. Dit ontwrig ook die ekonomiese aktiwiteite van besighede wat van die straat as toegangsroete afhanklik is. Die sinkgat is op 15 Januarie 2019 deur die […]

Rand Wes-munisipaliteit pluk nou die wrange vrugte na hul R200 miljoen afskryf

Nog ‘n munisipaliteit aan die Gauteng se Wes-Rand is besig om in duie te stort nadat die Rand Wes-plaaslike munisipaliteit (Randfontein, Westonaria) sukkel om hul krediteure en derde-partye te betaal. Die VF Plus is van mening dat Eskom vroeg in die nuwe jaar druk op dié munisipaliteit gaan plaas om hul uitstaande rekening te vereffen. […]

VF Plus verwelkom MRK se intrede rondom Randfontein-besoedeling

Die VF Plus verwelkom die Menseregtekommissie (MRK) se besoek aan Randfontein om ondersoek in te stel rondom die grootskaalse probleem van onbehandelde riool wat vanaf die suiweringswerke in die Rietspruit gepomp word en eindelik in die Hartbeespoortdam beland. Dié onverwerkte riool vloei vir meer as ‘n dekade in die Rietspruit omdat die plaaslike suiweringswerke nie […]

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.