VF Plus steun nie buitensporige tariefverhogings vir Moqhaka nie
Die VF Plus in die Moqhaka-plaaslike munisipaliteit (Kroonstad, Renovaal, Steynsrus, Vierfontein, Viljoenskroon) het teen die munisipaliteit se begroting vir die 2022/23-finansiële jaar gestem. Die begroting bevat buitensporige tariefverhogings soos elektrisiteit wat met 8,6% verhoog word. Dit is ver bo inflasie en gaan vernietigend in die huidige ekonomiese klimaat wees waar inwoners reeds sukkel om hul […]