Bela weer vertraag: Uitstel wek vrae
Daar is nie duidelik waarom die voorlegging van die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (Bela) in finale vorm môre aan die parlementêre portefeuljekomitee, skielik uitgestel is nie. Die voorlegging sou die laaste stap in die komiteeproses wees en dié uitstel skep onsekerheid of dié wetsontwerp ooit wet sal word. Na ‘n uitgerekte proses is alle veranderings […]