Bela weer vertraag: Uitstel wek vrae
Daar is nie duidelik waarom die voorlegging van die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (Bela) in finale vorm môre aan die parlementêre portefeuljekomitee, skielik uitgestel is nie. Die voorlegging sou die laaste stap in die komiteeproses wees en dié uitstel skep onsekerheid of dié wetsontwerp ooit wet sal word. Na ‘n uitgerekte proses is alle veranderings […]
Bela-wetgewing: Komiteefase byna afgehandel
Die portefeuljekomitee vir basiese onderwys het vandag bespreking van al die voorgestelde wysigings afgehandel. Terwyl belangrike wysigings gemaak is, het die VF Plus steeds wesenlike besware daarteen. Hierdie proses is met twee weke vertraag, nadat dit duidelik geword het dat duisende openbare voorleggings nie verwerk is nie. Vandag is ‘n opsomming van hierdie voorleggings wel […]
Bela val weer vas – duisende openbare voorleggings steeds nie verwerk
Die omstrede Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (Bela) het vandag weer die wind van voor gekry weens onverwerkte openbare voorleggings. Dit het verlede week tot ʼn hewige uitval tussen voor- en teenstanders van die wetsontwerp gelei en is steeds onverwerk. Op aanbeveling van die parlement se regsgeleerdes, het die voorsitter, me. Bongiwe Mbinqo-Gigraba, die vergadering tot […]
ANC en EFF werk saam om Bela-wetsontwerp oor nog ʼn hekkie te help
Die portefeuljekomitee vir basiese onderwys het van Dinsdag tot Vrydag van hierdie week opsygesit om die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (Bela Bill) klousule vir klousule deur te werk. Dié taak is egter teen laat Donderdagmiddag reeds afgehandel. Dinsdag was dit nog duister vir die wetsontwerp. Die vergadering moes verdaag word nadat opposisiepartye dit uit ontevredenheid […]
Wysigingswetsontwerp op basiese onderwyswette (Bela Bill): Volledige verslag van openbare deelname nog nie deur komitee aanvaar
Die basiese onderwyswettewysigingswetsontwerp (Bela Bill) het nogmaals die wind van voor gekry. Daar is verwag dat die portefeuljekomitee vir basiese onderwys die saamgestelde verslag van alle openbare deelname vandag sou aanvaar. Maar, aangesien lede die verslag minder as 24 uur voor die vergadering ontvang het, gaan dit eers op 15 Augustus tydens ʼn fisieke vergadering […]
Onderwys: Wat kom na Bela?
Met algemene teenstand teen die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (Bela) wat opbou, is die vraag wat in die plek daarvan moet kom. Die SA Skolewet wat dié dinamiese bedryf tans reguleer, is immers al in 1996 aanvaar. Die antwoord lê in toenemende besluitneming op die laagste moontlike vlak, tesame met ‘n skeiding van die departement […]
Bela Bill: Hoe langer, hoe meer openbaar Motshekga haar eintlike plan
Met die departement van basiese onderwys se SHERO-toekennings (Schools Hero-toekennings) Woensdag in Johannesburg, het die minister van basiese onderwys, me. Angie Motshekga, duidelik laat blyk wat haar planne is: Volle regeringsbeheer oor openbare skole. Die minister se amptelike toespraak, soos op die departement se webwerf gepubliseer, meld niks van die Wysigingswetsontwerp vir Onderwyswette (of Bela […]

Bela-wetsontwerp moet skole se kultuur verander – Motshekga erken wat VF Plus van begin af sê
Met bespreking van die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwys ("Bela Bill") het die minister, Angie Motshekga, tot dusver beweer dat dit slegs daarop mik om Suid-Afrikaanse wetgewing met internasionale norme in ooreenstemming te bring. Vandag het sy in 'n mondelingse vraag-en-antwoordsessie gesê dat die wet nodig is sodat die staat kan ingryp om skole se taalbeleid […]