fbpx
Vryheidsfront Plus

VF Plus dien mosie in om Kopanong-boorgate terug te kry

Die VF Plus het vandag ‘n mosie by die Kopanong-plaaslike munisipaliteit ingedien om ‘n proses van stapel te stuur om beheer oor die munisipaliteit se boorgate van Bloemwater terug te kry. Die munisipaliteit wat nege dorpe in die Vrystaat bedien; Edenburg, Trompsburg, Reddersburg, Smithfield, Philippolis, Bethulie, Fauresmith, Gariepdam en die rampgeteisterde Jagersfontein, gaan onder ‘n […]

Diensleweringskrisis sal volgende Kopanong-ramp wees

‘n Groter diensleweringskrisis dreig in die Kopanong-plaaslike munisipaliteit wat onder meer die rampgeteisterde Jagersfontein bedien. Die munisipaliteit, wat ook agt ander dorpe bedien naamlik Trompsburg, Edenburg, Fauresmith, Gariepdam, Philippolis, Reddersburg, Springfontein en Bethulie, sal hierdie maand waarskynlik weer nie sy werknemers se salarisse kan betaal nie. Die wanbetaling van salarisse is soos gebrekkige dienslewering ‘n […]

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.