Vordering met waterkrisis in Govan Mbeki na VF Plus se voortdurende druk
Die VF Plus in die Govan Mbeki-plaaslike munisipaliteit is verheug dat daar uiteindelik vordering is met die voortslepende water- en rioolkrisis nadat die Groen Skerpioene ingegryp het. Die Groen Skerpioene sit nou die geveg in die howe voort nadat diΓ© entiteit bevind het daar is ‘n sterk moontlikheid van erge waterbesoedeling in diΓ© munisipaliteit (Bethal, […]
Wanbestuur van Govan Mbeki-munisipaliteit bly onvolhoubaar voortstu
Die toenemende verval van die Govan Mbeki-plaaslike munisipaliteit (GMM) maak dit duidelik dat diΓ© munisipaliteit net nΓ³g Ε sinkende skip onder die ANC-regering is. Tydens die munisipale openingsrede Vrydag was dit duidelik dat die ANC se enigste oplossing vir die krisis leΓ« beloftes en die verhoging van alreeds buitensporige belastings en tariewe is. Die uitvoerende […]
Bethal-waterkrisis sloer weens geen onderhoud aan kragopwekker
Die inwoners van Bethal in die Govan Mbeki-plaaslike munisipaliteit (GMLM) wat al vir maande onder watertekorte ly, word nou verder gestraf deur die onvermoë van Randwater om 'n noodsaaklike kragopwekker te herstel. Die munisipaliteit sluit die dorpe Bethal, Charl Cilliers, Embalenhle, Evander, Kinross, Leandra, Secunda en Trichardt in. Die kragopwekker by die Trichardt-pompstasie wat ook […]
Gebrek aan infrastruktuur-instandhouding haal Govan Mbeki-munisipaliteit nou in
Infrastruktuur in die Govan Mbeki-plaaslike munisipaliteit (GMM) het 'n punt van totale verval bereik. Die VF Plus het daarom Mpumalanga se LUR vir openbare werke, paaie en vervoer, Mandla Ndlovu, versoek om dringend ondersoek in te stel en verslag te lewer oor die onderhoudswerk aan die vervalle paaie van die munisipaliteit. Meer as 80% van […]
Muur by ouetehuis in Secunda word herstel nΓ‘ druk van die VF Plus
Na volgehoue druk van die VF Plus het die Govan Mbeki-plaaslike munisipaliteit (Bethal, Charl Cilliers, Embalenhle, Evander, Kinross, Leandra, Secunda, Trichardt) die nodige herstelwerk aan 'n voorafgegote muur by die plaaslike ouetehuis in Secunda gedoen. Die muur is in Desember 2022 beskadig nadat 'n voertuig tydens 'n ongeluk op die hoek van Helen Joseph- en […]
Bethal-waterkrisis: VF Plus vra provinsiale ingryping
Die VF Plus het hom tot die provinsiale vlak van regering gewend om die Govan Mbeki-plaaslike munisipaliteit (GMM) (Bethal, Charl Cilliers, Embalenhle, Evander, Kinross, Leandra, Secunda, Trichardt) verantwoordbaar te hou vir die vinnige verslegtende waterkrisis op Bethal. Die VF Plus het ‘n skrywe gerig aan die premier van Mpumalanga, me. Refilwe Mtsweni-Tsipane, waarin aangedring word […]
Govan Mbeki-munisipaliteit in moeilikheid weens wanadministrasie en korrupsie
Die Govan Mbeki-plaaslike munisipaliteit (GMM) (Bethal, Charl Cilliers, Embalenhle, Evander, Kinross, Leandra, Secunda, Trichardt) is in meer moeilikheid as wat inwoners besef. Selfs die ouditeur-generaal (OG) vra kommerwekkende vrae oor die finansiële bestuur van dié munisipaliteit. Die OG se jongste verslag is na die komitee vir munisipale openbare rekeninge (MPAC) verwys en verlede Donderdag uiteindelik […]
Govan Mbeki-inwoners ly dors terwyl munisipale bestuur voete sleep
Die VF Plus vind dit onaanvaarbaar dat die Govan Mbeki-plaaslike munisipaliteit (GMM) se departement van water en sanitasie voete sleep met die oplossing van die waterkrisis in Bethal terwyl inwoners vergaan van die dors. Dié waterkrisis in die GMM wat Bethal, Charl Cilliers, Embalenhle, Evander, Kinross, Leandra, Secunda en Trichardt bedien, duur al sedert 2018. […]
VF Plus-raadslid dien strafregtelike klag in teen speaker na doodsdreigement
Die VF Plus het gister ‘n strafregtelike klag aanhangig gemaak teen die speaker van die Govan Mbeki-plaaslike munisipaliteit, Fikile Magagamela, vir die uiter van 'n doodsdreigement. Die klag spruit voort uit die speaker se dreigement teenoor die VF Plus se raadslid die vorige dag tydens ‘n raadsvergadering waar die raadslede se verlof bespreek moes word. […]
Govan Mbeki-munisipaliteit se sogenaamde artikel 106-ondersoek net oΓ«verblindery
Die VF Plus eis daadwerklike optrede teen die wanfunksionele Govan Mbeki-plaaslike munisipaliteit (GMM) (Bethal, Charl Cilliers, Embalenhle, Evander, Kinross, Leandra, Secunda, Trichardt) nadat dit aan die lig gekom het dat die munisipaliteit nie voldoen het aan die vereistes van 'n artikel 106-ondersoek na ongerymdhede nie. Die VF Plus het vandeesweek op uitnodiging van mnr. Mandla […]