Gautengse aansuiweringsbegroting: ANC-regering maak weer vals beloftes rakende e-tol
Die VF Plus is nie verbaas dat die Gautengse ANC-regering weereens geen vaste onderneming kon gee oor die finale afskaffing van die e-tolstelsel nie en maar net weer sy valse beloftes herhaal het. Met die voorlegging van die provinsie se aansuiweringsbegroting, het die LUR vir finansies, Jacob Mamabolo, aan die hand van die e-tolkwessie gewys […]
VF Plus sal Gauteng-regering se oorname van kinderpleegsorg hand en tand beveg
Die VF Plus sal die Gautengse regering se dodelike plan om oor vier maande alle kinderpleegsorgsake self oor te neem, met hand en tand beveg. Luidens Ε berig in Rapport op 19 November, sal kinderbeskermingsorganisasies nie meer vanaf 1 April 2024 finansiΓ«le hulp van die Gautengse regering ontvang vir kinderpleegsorgsake nie. Die Gautengse regering het […]
VF Plus twyfel of alle maatskaplike hulporganisasies in Gauteng weer ten volle befonds is nΓ‘ Lesufi se ommekeer
Die VF Plus betwyfel dit of alle maatskaplike nieregeringsorganisasies (NROβs) wie se befondsing voorheen deur die Gautengse premier, Panyaza Lesufi, besnoei is, weer ten volle befonds is deur die Gautengse regering. Lesufi het aan die begin van die jaar die tradisionele befondsing van NRO’s verskuif na dwelmrehabilitasie-, opleiding- en werkskeppingsprojekte. Lesufi het die plan laat […]
VF Plus het ernstige bedenkinge oor Lesufi se noodknoppie-projek
Die VF Plus het ernstige bedenkinge oor die werkbaarheid van Panyaza Lesufi, premier van Gauteng, se noodknoppie-projek wat die provinsie kwansuis veiliger moet maak. Lesufi wil die projek as een van die pilare gebruik om die inwoners van Gauteng teen misdaad te beskerm. Die kern van die probleem is egter dat die reaksiedienste waaraan die […]
VF Plus neem standpunt in teen ANC se onteiening sonder vergoeding van outeursreg
Die VF Plus het sterk standpunt in die Gautengse wetgewer ingeneem teen die ANC se pogings om deur middel van die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg asook die Wetsontwerp op die Beskerming van Voordraerskopiereg sonder vergoeding te onteien met skrikwekkende gevolge vir die ekonomie. Die Nasionale Raad van Provinsies (NRP) het die wysigingswetsontwerpe na alle provinsiale wetgewers […]
Lesufi moet boet vir boelie-gedrag teen Afrikaanse gesin nΓ‘ rasse-voorval by HoΓ«rskool Jan Viljoen
Die VF Plus sal toesien dat Panyaza Lesufi, tans premier van Gauteng, boet vir sy boeliegedrag teenoor ‘n Afrikaanse gesin tydens ‘n rassevoorval op 11 Februarie verlede jaar by die HoΓ«rskool Jan Viljoen in Randfontein. Die party het die Oosthuizen-gesin, wat wesenlik benadeel is nadat Lesufi hulle valslik van rassisme beskuldig het, reeds bygestaan deur […]
Lesufi bestee miljoene aan vredesbeamptes terwyl Gautengse ekonomie kwyn
Die VF Plus het die Gautengse premier, Panyaza Lesufi, vandag in die Gautengse wetgewer van politieke opportunisme beskuldig met die aanstelling van duisende vredesbeamptes terwyl die provinsie se ekonomie kwyn en werkloosheid hand oor hand toeneem. Lesufi het in die wetgewer op ‘n reeks vrae van die VF Plus aangedui dat daar sover R50 miljoen […]
Aarto steeds warboel van kortsluitings wat motoriste benadeel
Die VF Plus vind dit onrusbarend dat skaars nadat die Grondwethof beslis het die Wet op die Administratiewe Beregtiging van Padverkeersoortredings (Aarto) is wel grondwetlik, daar al hoe meer getuienis na vore kom wat aandui dat die stelsel uit Ε warboel van kortsluitings bestaan. Dit benadeel motoriste gegewe die wyse waarop die Padverkeeroortredings-agentskap (RTIA) die […]
Aarto steeds nie uitvoerbaar onder Ε ANC-regering
Die VF Plus beskou die Wet op die Administratiewe Beregtiging van Padverkeersoortredings (Aarto) as onuitvoerbaar onder Ε ANC-regering. Die party meen dat die Aarto-wet nie sy oogmerke sal kan bereik nie, nieteenstaande die Grondwethof se bevinding dat die wet grondwetlik is. Die toetsfase van Aarto was in Johannesburg en Tshwane/Pretoria. Dit het duidelik getoon dat […]
Enige plan vir digitale ekonomie is sinloos met Gauteng wat steeds staatmaak op Ε kerslig-gedrewe ekonomie
Die VF Plus het die ANC-regering in die Gautengse wetgewer daaraan herinner dat enige plan oor ‘n digitale ekonomie geen sin maak indien daar steeds staat gemaak word op kerslig om die ekonomie te dryf nie. DiΓ© waarskuwing is gerig tydens ‘n debat vandeesweek in die Gautengse wetgewer oor die digitale ekonomie wat reeds wΓͺreldwyd […]