Burgemeester se besoek van meer as R413 000 stopgesit
‘n Beplande besoek deur die burgemeester van die Dihlabeng-plaaslike munisipaliteit, Lindiwe Makhalema en munisipale afgevaardigdes, is ter elfder uur gekeer nadat die ANC-regeerde munisipale raad nie ‘n kworum kon kry om die besoek goed te keur nie. Dit is kommerwekkend dat die geld vir die toer reeds betaal is. Dit is teenstrydig met bepalings van […]
Dihlabeng-begroting (Bethlehem, Clarens, Fouriesburg, Golden Gate Highlands National Park, Paul Roux, Rosendal) onrealisties, onwettig
Die begroting van die Dihlabeng-plaaslike munisipaliteit is onrealisties met buitensporige tariefverhogings en inkomsteberamings, terwyl die munisipaliteit in werklikheid nie daartoe in staat is om sy fondse behoorlik te bestuur nie. Die ANC-regeerde munisipaliteit het die begroting wat tariefverhogings van tot 24% behels met ‘n meerderheid goedgekeur sonder om insette van die pasafgelope openbare deelnameproses in […]