fbpx
Vryheidsfront Plus

Vervalle biblioteke in Mogale City hou gevaar in vir publiek

Die VF Plus is bekommerd oor die toestand van 21 biblioteke in die Mogale City-plaaslike munisipaliteit (Krugersdorp, Magaliesburg, Muldersdrift) wat Ε‰ gevaar inhou vir die publiek. Die party het tydens Ε‰ vergadering van die plaaslike portefeuljekomitee vir sport, kuns en ontspanning gevra waarom hierdie biblioteke nog enigsins oop is vir die publiek synde dit Ε‰ […]

Mogale City moet Kroningspark tydelik sluit nΓ‘ rioolstorting

Die VF Plus het die Mogale City-plaaslike munisipaliteit (Krugersdorp, Magaliesburg, Muldersdrift) versoek om dadelik die Kroningspark tydelik te sluit nadat Ε‰ rioolpyp in die park gebars het. Die Kroningspark is Ε‰ gewilde kuierplek vir inwoners met braai- en piekniekgeriewe. Die riool vloei reeds oor die jukskeibane en langs die Krugersdorp-jukskeiklub se klubhuis verby. Lede van […]

Onredelik om watertrokke in Mogale City net in landelike gebiede te ontplooi

Dit is onredelik van die Mogale City-plaaslike munisipaliteit se burgemeesterskomiteelid vir nutsdienste, Peter Modise, om die munisipaliteit se vloot watertrokke slegs in landelike gebiede te ontplooi met die huidige waterkrisis. Dele van Krugersdorp en omliggende gebiede is al vir dae sonder water nΓ‘ Randwater se beplande onderhoud aan die Eikenhof-pompstasie. Alhoewel die instandhouding reeds Vrydagoggend […]

Burgemeester van Mogale City weier VF Plus en inwoner Ε‰ spreukbeurt

Die VF Plus in Krugersdorp sal nie toelaat dat die nuut aangestelde burgemeester van die Mogale City-plaaslike munisipaliteit, Danny Thupane, slegs Ε‰ geselekteerde groep uit die gemeenskap toelaat om vrae oor die geΓ―ntegreerde ontwikkelingsplan (GOP) te vra nie. Tydens Ε‰ vergadering oor die GOP in die Krugersdorp-stadsaal, het Ε‰ VF Plus-raadslid, wat ook Ε‰ inwoner […]

VF Plus dien klag in by Groen Skerpioene oor voortslepende rioolstorting by Pinehaven-landgoed

Die VF Plus het die Groen Skerpioene gevra om die voortslepende rioolstorting by die Pinehaven-landgoed net buite Krugersdorp te ondersoek. Die rioolstorting het verlede jaar by diΓ© landgoed begin weens Ε‰ stukkende rioolpomp. Die Mogale City-plaaslike munisipaliteit het nog niks daaraan gedoen nie. Die VF Plus het die rioolprobleem etlike keer by die munisipaliteit se […]

Gauteng-regering kap Krugersdorp-raad vir versorging van bejaardes se hande af

Bejaardes in Krugersdorp wat nie in staat is om na hulself om te sien nie, staar verdere verarming en ontberings in die gesig nadat die Gautengse departement van maatskaplike ontwikkeling befondsing aan die Krugersdorp-raad vir die versorging van bejaardes (KCCA) gestaak het. Luidens ‘n skrywe is die raad se dienste nie in lyn met die […]

Slegs twee uit sewe mobiele biblioteke in Mogale City is oop vir publiek

Die VF Plus het ‘n dringende verslag van die Mogale City-plaaslike munisipaliteit (Krugersdorp, Magaliesburg, Muldersdrift) aangevra rondom die sewe mobiele biblioteke waarvan tans net twee oop is vir die publiek. Die biblioteke is in die vorige munisipale bedeling onder die ANC-regering opgerig. Slegs die biblioteke in Munsieville uitbreiding 4 en Smoketown in Tarlton is tans […]

Sekuriteitsmaatskappy moet verantwoordelikheid neem vir inbrake by Mogale City-biblioteke

Die sekuriteitsmaatskappy wat in beheer is van die beskerming van biblioteke in die Mogale City-plaaslike munisipaliteit (Krugersdorp, Magaliesburg, Muldersdrift) moet verantwoordelikheid neem vir die onlangse inbrake in die biblioteke van dié munisipaliteit. Die VF Plus het tydens ‘n vergadering van die munisipaliteit se kuns en kultuurportefeuljekomitee, waar ‘n verslag oor die inbrake ter tafel gelê […]

VF Plus help slaggate in Krugersdorp herstel

Die VF Plus het die afgelope naweek op uitnodiging van AfriForum met ‘n padinfrastruktuur-herstelprojek gehelp om 72 slaggate in Krugersdorp te herstel. Slaggate is herstel in onder meer Munsieville, Krugersdorp-Noord, Dan Pienaarville, Rant en Dal, Silverfields en Kenmare. Sowat 1 625 kg teer is gebruik. Die projek sal oor die volgende twee naweke voortgesit word […]

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.