VF Plus reël suksesvolle vergadering tussen gemeenskap van Swartland en Eskom
Die VF Plus in die Swartland-plaaslike munisipaliteit het ʼn suksesvolle vergadering tussen gemeenskapsleiers in dié munisipaliteit en Eskom gereël oor kragprobleme wat daagliks in sekere gebiede voorkom. Eskom lewer direk krag aan Abbotsdale, Chatsworth, Kalbaskraal en Malmesbury. Inwoners van dié gebiede is soms vir dae sonder krag buiten die gewone beurtkragskedules. Eskom se afvaardiging het […]
VF Plus vra ondersoek na minderwaardige vakmanskap by Malmesbury-behuisingsprojek
Die VF Plus het ʼn ondersoek gevra na die minderwaardige vakmanskap en skade by die De Hoop-behuisingprojek in Wesbank, Malmesbury. Die De Hoop-behuisingsprojek is ‘n geïntegreerde residensiële ontwikkelingsprogram (IRDP) van die Wes-Kaapse departement vir menslike nedersettings. Tydens die eerste fase van die projek is 389 huise gebou, maar die agterstand vir mense wat op ʼn […]