fbpx
Vryheidsfront Plus

Rioolstorting in Vaalrivier by Bloemhof weens wanbetaling van ANC-beheerde Ruth Mompati-distriksmunisipaliteit

Onverwerkte riool word sedert gister in die Vaalrivier by Bloemhof gestort deur die plaaslike rioolverwerkingsaanleg. Dit blyk dat diΓ© aanleg weens Ε‰ gebrek aan instandhouding en kapasiteitsprobleme nie in staat is om Bloemhof se riool doeltreffend te verwerk nie. Die feit dat Ε‰ nuwe rioolverwerkingsaanleg reeds vir jare onvoltooid staan weens die ANC-beheerde Ruth Mompati-distriksmunisipaliteit […]

VF Plus maak kapsie teen onreΓ«lmatige aanstellings in Lekwa-Teemane

Die VF Plus het in Ε‰ skrywe aan Noordwes se LUR vir samewerkende regering, tradisionele sake en behuising (Cogsta), mnr. Nono Maloyi, versoek dat daar dringend ondersoek ingestel word na die onreΓ«lmatige aanstelling van Ε‰ nuwe munisipale bestuurder en twee direkteure in die Lekwa-Teemane plaaslike munisipaliteit (Bloemhof, Christiana, Boitumelong en Utlwanang). Dit volg nadat Ε‰ […]

ANC beskerm spandabelrige burgemeester

Die VF Plus is geskok dat die ANC vandag tydens ‘n raadsvergadering teen ‘n mosie vir die ontslag van die burgemeester in die Lekwa Teemane-plaaslike munisipaliteit (Bloemhof en Christiana), Moses Mohlabi, gestem het ten spyte van sy grootskaalse vermorsing van belastinggeld. Dit is ‘n skande dat die ANC skynbaar vasberade is om sy ampsdraers ten […]

Geldvermorsing van ANC-burgemeester van Bloemhof en Christiana skokkend

Die geldvermorsing van mnr. Moses Mohlabi, die ANC-burgemeester van die Lekwa Taemane-plaaslike munisipaliteit, (Bloemhof en Christiana), terwyl die munisipaliteit om hom verval, is onaanvaarbaar. Mohlabi bestee sowat R121 duisend per maand om ‘n luukse ampsmotor vir homself te huur. Lekwa Taemane is tegnies bankrot en het onlangs ‘n onbefondsde begroting aanvaar. Die infrastruktuur van Bloemhof […]

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.