VF Plus tree op oor korrupsie in Noordwes
Noordwes se regering gaan ‘n teenkorrupsie-oorsigmeganisme oor munisipaliteite instel op aandrang van VF Plus. Die provisie se LUR vir finansies, me. Motlalepule Rosho, het diΓ© stap aangekondig tydens die debat oor provinsiale finansies in die wetgewer. Hierdie aankondiging kom nadat die VF Plus in die wetgewer versoek het die provinsiale regering strenger maatreΓ«ls moet instel […]
Gesoek: Ε Plek waar Wolraad Woltemade en sy perd vir almal Ε held kan wees
Wolraad Woltemade is Ε universele held. Sy heldedaad 250 jaar gelede is groter as die 14 matrose wat hy uit die Tafelbaaise golwe gered het. Dit ken nie tyd, kleur of grense nie. Dit is daarom jammer dat hierdie grootse held vir alle Suid-Afrikaners nie Ε ereplek het waar almal aan hom kan hulde bring […]
Dipaleseng se begroting is onrealisties
Die Dipaleseng-plaaslike munisipaliteit (Balfour, Greylingstad, Grootvlei) se voorgestelde 2023/2024-begroting en aangepaste geΓ―ntegreerde ontwikkelingsplan (GOP) se praktiese uitvoerbaarheid en die munisipaliteit se geskiedenis van gefaalde implementering en wanbestuur daarvan laat veel te wense oor. Die munisipaliteit het hierdie week tydens ‘n spesiale raadsitting sy beplande finansiΓ«le begroting en aangepaste GOP ter tafel gelΓͺ. Die VF Plus […]
Veediewe se buit blyk meer werd te wees as Ε mens se lewe
Die VF Plus veroordeel Ε tweede plaasmoord die afgelope week, diΓ© keer op Ε veewagter van Sasolburg, ten sterkste. Die oorledene, Hlompo Patrick Phale, is gister vermoor en 98 skape is glo in die proses gesteel. Vir hierdie genade- en gewetenlose veediewe is hul buit duidelik meer werd as Ε menselewe en sy naasbestaandes se […]
Cholera-uitbreking in Musina: ANC kan letterlik nie sy hande in onskuld was
Verskeie waarskuwings van die VF Plus oor die erns van die waterkrisis in dorpe soos Musina en Louis Trichardt is geΓ―gnoreer en die ANC-beheerde munisipaliteite kan letterlik nie nou hul hande in onskuld was nie. Daar is nie water om dit te doen nie. Boonop het die provinsie nou sy eerste cholera-geval in Musina bevestig. […]
Bela Bela: Begrotingsformaat voldoen nie aan wetlike vereistes
Die VF Plus het die aanvaarding van die 2023/24-begroting van die Bela Bela-plaaslike munisipaliteit tydens Ε spesiale raadsvergadering op Dinsdag, 30 Mei 2023, nie gesteun nie. Die goedgekeurde begroting het nie antwoorde verskaf of aan wetgewende vereistes voldoen ingevolge die Munisipale FinansiΓ«le Bestuurswet (MFMA) nie. Die VF Plus was weereens die enigste party wat versoek […]
Aspirant-metro in Noordwes begroot slegs R79 000 vir herstel van strate en paaie
Die VF Plus in die ANC-beheerde Rustenburgse-plaaslike munisipaliteit (Rustenburg en Marikana), het teen die aanvaarding van Ε onbefondsde jaarlikse begroting gestem. Die party het uitgewys dat die aanvaarding van onbefondsde begrotings deur munisipaliteite onwettig is. Die party het ook uitgewys dat die begrotingsprioriteite in die begroting van R8 miljard, geensins die werklike behoeftes van die […]
Mogalakwena se tariefverhogings nie in voeling met ekonomiese uitdagings
Die Mogalakwena-plaaslike munisipaliteit (Potgietersrus) is buite voeling met die ekonomiese uitdagings van sy inwoners en sake-ondernemings. Dit blyk duidelik uit die munisipaliteit se finale konsepbegroting vir die 2023/24-finansiΓ«le jaar wat gister ter tafel gelΓͺ is en waarin verhoogde tariewe vir water, sanitasie, vullisverwydering en elektrisiteit aangekondig is. Die mees onbillike tariefverhoging wat belastingbetalers veral gaan […]
VF Plus verwerp onbefondsde begroting in Madibeng
Die VF Plus in die ANC-beheerde Madibeng-plaaslike munisipaliteit, het gister tydens Ε raadsvergadering sterk kapsie gemaak teen die aanvaarding van Ε onbefondsde begroting vir die nuwe finansiΓ«le jaar. Die ouditeur-generaal (OG) het reeds vir jare oudit-bevindings oor Madibeng se geldsake weerhou weens onder meer hierdie wanpraktyk. Ten spyte van herhaalde aanmanings van die OG en […]
Modimolle-Mookgophong: VF Plus ondersteun begroting met voorwaarde dat tariewe hersien word
Die VF Plus het die Modimolle-Mookgophong-plaaslike munisipaliteit (Nylstroom, Naboomspruit, Roedtan, Alma, Vaalwater) se begroting vir 2023/24 gesteun met die voorwaarde dat tariewe hersien word. Voorgestelde tariefverhogings is onder meer:– Water : 45%– Riool : 60%– Vullis : 35% Die rede wat aangevoer word vir diΓ© verhogings is sodat die munisipaliteit genoeg inkomste kan genereer om […]