Borgtog wys dat sestien dae van aktivisme teen geslagsgebaseerde geweld net lippetaal is
Met vanjaar se fokus van sestien dae op geslagsgebaseerde geweld – vanaf 25 November tot 10 Desember, het die regstelsel van Suid Afrika in Mosselbaai die land se vroue en kinders weer in die steek gelaat. Ε Onderwyser van Mosselbaai wat in hegtenis geneem is in verband met negentien aanklagte van verkragting, seksuele aanranding en […]
VF Plus kies leierskap in die Wes-Kaap: Gereed om provinsie deur koalisieregering uit hande van ANC en EFF te hou
Die VF Plus in die Wes-Kaap het met sy reorganisasie die afgelope naweek in Goodwood βn sterk en bekwame leierskapspan gekies om die party te help lei na βn moontlike koalisieregering in diΓ© provinsie nΓ‘ aanstaande jaar se algemene verkiesing. Onlangse meningspeilings dui daarop dat die DA se steun in die Wes-Kaap besig is om […]
VF Plus-raadslid se seun sterf op rugbyveld
Die VF Plus het met skok verneem van die skielike afsterwe van Sydwell Muller (34) op 14 Oktober. Sydwell is die seun van die VF Plus se raadslid op Oudtshoorn, me. Christine Muller. Volgens inligting het Sydwell Ε hartaanval op die rugbyveld gehad tydens Ε wedstryd in Sedgefield. Dr. CornΓ© Mulder, die VF Plus se […]
Alles moontlik moet gedoen word om wet en orde in Suid-Afrika te herstel (Debat in die Stad Kaapstad oor taxi-geweld)
Die VF Plus sal enige wetlike stappe steun om wet en orde in Suid-Afrika te herstel sodat die land se inwoners weer sonder vrees in veiligheid kan leef. Die ANC-regering is alleen verantwoordelik vir die huidige kultuur van wetteloosheid omdat hy Suid-Afrika se eens bekwame strafregstelsel vernietig het en daagliks toesien dat korrupsie en ander […]
VF Plus verwelkom die ooreenkoms tussen Stad Kaapstad en taxi-bedryf
Die VF Plus verwelkom die ooreenkoms tussen die Stad Kaapstad en die plaaslike taxi-bedryf wat tot die beΓ«indiging van die wydverspreide en gewelddadige taxi-staking in die Wes-Kaap gelei het. Die VF Plus betreur die geweldpleging tydens die staking en die dood en beserings van onskuldige mense wat daardeur veroorsaak is. Daar is ook groot skade […]
VF Plus veroordeel Kersdag-moord op polisielid in Somerset-Wes
Die VF Plus veroordeel die Kersdag-moord op ‘n 33-jarige polisiekonstabel van Somerset-Wes ten sterkste. Dit was een van vele die afgelope jaar en wys opnuut dat misdadigers geen respek vir die reg en vir menselewens het nie. Die vermoorde se naam is nog nie bekend nie. ‘n Aanval op die polisie is ‘n aanval op […]
Stad Kaapstad ondersoek gebruik van geslote kameras
Die VF Plus is bewus van die voordele wat die gebruik van geslote stroombaan-kameras vir die veiligheid van private huiseienaars en ondernemings inhou, veral in ‘n land met toenemende misdaad. Daar moet egter gewaak word om nie inbreuk te maak op ander se privaatheid nie. Na verskeie klagtes van huiseienaars wat beweer hul bure se […]
Begroting van Stad Kaapstad neem oorbelaste inwoners nie in ag
(Begrotingsdebat van Stad Kaapstad) Alhoewel die VF Plus die burgemeester van die Stad Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, se prioritisering van die stad se veiligheid en sekuriteit verwelkom, neem die begroting vir die 2022/23-finansiële jaar nie die reeds oorbelaste inwoners in ag nie. Die tariefverhoging van 6,5% vir water en basiese dienste, 9,5% vir krag en 5% […]
VF Plus verwelkom gebruik van tegnologie om Kaapstad te beveilig
Die VF Plus steun die besluit dat daar van doeltreffende tegnologie gebruik gemaak moet word om misdaad in Suid-Afrika te bekamp, soos wat nou in Kaapstad gedoen gaan word. Dit is duidelik dat misdaad in Suid-Afrika buite beheer is. Die Wes-Kaap en die Stad Kaapstad is besmet met bendes en misdadigers. Polisiepatrollies alleen is nie […]
VF Plus veroordeel vlaag van geweld in Kaapstad
Die VF Plus betreur die aantal gewelddadige voorvalle in die Stad Kaapstad waarin talle mense koelbloedig doodgeskiet is. Die vlaag van geweld het in Maart vanjaar begin en in die mees onlangse voorval is ‘n polisiebeampte wat ‘n gevangene in die Somerset-Hospitaal in Kaapstad opgepas het, oorval en doodgeskiet. Twee weerlose pasiënte is ook sonder […]