Ontwerpersnota:
“SLIM FIT”
Die materiaal wat gebruik word om hierdie produk te vervaardig is 100% poliëster wat ‘n rekbare materiaal is. Ons beveel aan dat jy jouself meet en besluit of jy gemaklik is met ‘n item wat styf om jou lyf pas. Indien wel, kan jy jou normale grootte bestel anders sal dit wys wees om een of twee groottes groter as gewoonlik te bestel sodat die item gemaklikger pas. Mates verskaf is in sentimeters en kan effens verskil van die werklike produkgroottes aangesien hierdie produk handgemaak is.
Groottes in sentimeter dui op Lengte en Middel (l, m).
Hierdie produk word in Suid-Afrika gemaak van ingevoerde materiaal.
R249.00
"*" indicates required fields
Kom gesels saam op 14 Mei oor die toekoms van ons skole.
@LenorVan @DieDagbreker @maroelamedia @VFPlus @VFplusGP #skole #onderwysdepartement
💪 Insightful interview with dr. Corné Mulder on @SizweMpofuWalsh [Youtube channel: SMWX] @muldercorn
✍️ Dr. Corné Mulder, VF Plus-LP en hoofsweep onderteken die Afrikaner Verklaring. @MulderCorn
❗️𝐀𝐟𝐫𝐢𝐤𝐚𝐧𝐞𝐫 𝐕𝐞𝐫𝐤𝐥𝐚𝐫𝐢𝐧𝐠 bekendstelling by die...
youtube.com
Die Vryheidsfront Plus is verbind tot groepsregte, teen regstellende aksie en vir ‘n beter SA vir almal.