Die Vryheidsfront Plus het ‘n tienpuntplan om munisipaliteite regoor Suid-Afrika te verbeter.
Die VF Plus sal as ‘n doeltreffende waghond teen wanbestuur, korrupsie en onbevoegdheid optree en ‘n dinamiese, gestruktureerde opposisierol vervul.
Jy kan ons sterker maak om groter verskil in jou gemeenskap te maak. Sluit aan by die enigste party wat opstaan teen rassediskriminasie en wat ‘n standpunt inneem vir ‘n beter bedeling en toekoms.
Die meeste Munisipaliteite van Suid-Afrika is in totale chaos gedompel. Verandering is nodig. Nie slegs verandering nie, maar verbetering. Daar is hoop, verval kan gestop word.
"*" indicates required fields
Op Goeie Vrydag herdenk ons die kruisiging van Jesus Christus. | On Good Friday we commemorate the crucifixion of Jesus Christ.
Ons wens vir u ‘n geseënde Paasfees toe 🌿 | We wish you a blessed Easter 🌿
"The State of the City Address (SOCA) by the Tshwane Metro Mayor, Dr. Nasiphi Moya, was largely based on several unfounded assumptions and, consequently, empty promises that will affect basic service delivery." - Cllr. Peter Meijer
📌 Article: https://bit.ly/TshwaneSOCA
"Die burgermeester van die Tshwane-metro, dr. Nasiphi Moya, se stadsrede is gebaseer op vele ongegronde aannames en gevolglik leë beloftes waaronder basiese dienslewering skade gaan lei." - Rdl. @PeterMe41494889
📌Artikel: https://bit.ly/TshwaneStadsrede
Die VF Plus het die Lekwa-plaaslike munisipaliteit se munisipale bestuurder versoek om dringend in te gryp by die voortslepende rioolkrisis in Standerton.
Dringende ingryping vereis by rioolkrisis in Lekwa | Freedom Front Plus
Die VF Plus het die Lekwa-plaaslike munisipaliteit se munisipale bestuurder versoek om dringend in te gryp by die ...
www.vfplus.org.za
Die Vryheidsfront Plus is verbind tot groepsregte, teen regstellende aksie en vir ‘n beter SA vir almal.