fbpx
Vryheidsfront Plus

Amptelike opening van die VF Plus-kantoor in Potchefstroom

Dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus, het op Saterdag, 31 Oktober, die amptelike opening van die party se kantoor langs die N12 in Potchefstroom waargeneem.

Dr. Groenewald was vergesel van Michal Groenewald, provinsiale leier van die VF Plus in Noordwes. Die geleentheid is bygewoon deur VF Plus-parlementslede, lede van die Noordwes-wetgewer, raadslede, partykandidate en jeuglede van regoor die provinsie.

Die kantoor dien ook as die amptelike dienskantoor van Fanie du Toit, VF Plus-LP van Potchefstroom. Dit is die derde VF Plus-dienskantoor in Noordwes. Die ander kantore is in Klerksdorp en Rustenburg.

Die opening van die kantoor is genoodsaak deur die VF Plus se snelgroeiende diensstrukture en ledetal in Noordwes.

DEEL DIT:

jongste artikels

Mediaverklarings
Mark Surgeon

Tshwane-metro minag Strukturewet

Die Tshwane-metroraad het gister tydens ʼn raadsvergadering die Munisipale Strukturewet geminag deur ʼn verslag wat handel oor ʼn ANC-raadslid wat ses agtereenvolgende raadsvergaderings nie bygewoon

LEES MEER
Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.