Weet Eskom nie, of vertel hy leuens? Gevolge van beurtkrag is ewe erg
Die mees verdoemende oordeel oor elektrisiteit in Suid-Afrika is die onvoorspelbaarheid van beurtkrag. Toe Fase 6-beurtkrag oor die naweek aangekondig is, was dit kort na
Parlementslid en Noord-Kaap provinsiale leier
Dr Wynand Boshoff is in Pretoria gebore waar hy ook in 1988 matrikuleer en ‘n BA-graad in Afrikaans en Geskiedenis verwerf het.
In 2004 het hy ‘n meestersgraad in volhoubare landbou aan die Universiteit van die Vrystaat voltooi en in 2011 het hy ‘n PhD in opvoedingswetenskappe aan die Universiteit van Pretoria verwerf. Die tema van sy proefskrif is die indiensneembaarheid van suksesvolle matrikulante in die veld van kurrikulumstudies en onderrigontwerp.
Hy was eers betrokke by landbou en toe onderwys waarna hy akademiese navorsing vir instansies en individue begin doen het. In 2016 is hy as raadslid in die Sol Plaatje munisipale raad verkies.
Dr Boshoff het in 2011 by die politiek betrokke geraak as takvoorsitter vir die VF Plus al het hy in matriek belowe om nooit aktief by politiek betrokke te raak nie. Hy het toe die voorsitter van die party se navorsingskomitee geword en in 2015 het hy die provinsiale leier in die Noord-Kaap geword.
Hy is getroud en het vyf kinders.
Die mees verdoemende oordeel oor elektrisiteit in Suid-Afrika is die onvoorspelbaarheid van beurtkrag. Toe Fase 6-beurtkrag oor die naweek aangekondig is, was dit kort na
(Parlementsdebat oor die reg van gemeenskappe om deel te neem aan die bestuur en ontwikkeling van openbare – en private onderwysinstellings) In ʼn debat van
Te midde van al die woelinge in onderwys, herinner die matriekeksamen almal waaroor dit eintlik gaan: Die opvoeding van kinders om spontane, doeltreffende volwassenes te
"*" indicates required fields
@VFPlus twyfel
VF Plus twyfel in geloofwaardigheid van Emfuleni se ruimte-ontwikkelingsraamwerk - Rdl Gerda Senekal
Onderhoud met O FM: https://youtu.be/tEx8fxmdPMQ
"The FF Plus today requested the Gauteng Police Commissioner, Lt Gen. Elis Mawela, to urgently provide the Carletonville police station with more manpower and patrol vehicles to help fight crime." - MPL Kobus Hoffman
📌Article:
Emfuleni moet sperdatum vir evaluering van waardasierol verleng - Rdl Gerda Senekal
📌Artikel: https://bit.ly/EvalueringVanWaardasierol
Die Vryheidsfront Plus is verbind tot groepsregte, teen regstellende aksie en vir ‘n beter SA vir almal.