Lesufi se ekonomiese planne nie genoeg om Gauteng te red
(Debat oor Gautengse openingsrede) Die VF Plus beskou die ekonomiese planne wat die Gautengse premier, Panyaza Lesufi, tydens sy provinsiale openingsrede aangekondig het, as onvoldoende
VF Plus-voorsitter en MPL in Gautengse Wetgewer
Die voorsitter van die VF Plus, adv. Anton Alberts, is ’n ervare politikus en regsgeleerde wat sedert 2007 as raadslid in Johannesburg gedien het en in 2009 ’n parlementslid geword het.
Hy is sedert 2014 die mees senior LP in die parlementêre portefeuljekomitee oor handel en nywerheid en het die komitee amptelik by verskeie internasionale kongresse verteenwoordig.
Sedert 2019 het adv. Alberts as provinsiale parlementslid (LP) en leier van die party in die Gautengse wetgewer wat hom ervaring op al drie regeringsvlakke sal gee.
Adv. Alberts het die volgende grade verwerf: BA Regte, LL.B, LL.M (Internasionale Reg) (RAU/UJ), en ‘n M.Phil in Toekomsstudies (Stellenbosch). Hy het ook ‘n Kanadese LL.B in 2007 verwerf. Hy voltooi tans sy doktorsgraad in internasionale reg aan die Universiteit van Kaapstad.
(Debat oor Gautengse openingsrede) Die VF Plus beskou die ekonomiese planne wat die Gautengse premier, Panyaza Lesufi, tydens sy provinsiale openingsrede aangekondig het, as onvoldoende
Die Gautengse regering het ná druk van die VF Plus ingegryp by die vernietigende kragkrisis waaronder Fochville al vir jare gebuk gaan. Fochville vorm deel
Die VF Plus het die ANC-minderheidsregering in Gauteng oortuig om die provinsie se ekonomiese beleidsplan, ook bekend as die ‘Growing Gauteng Together 2030’ (GGT2030), op
"*" indicates required fields
Kom gesels saam op 14 Mei oor die toekoms van ons skole.
@LenorVan @DieDagbreker @maroelamedia @VFPlus @VFplusGP #skole #onderwysdepartement
💪 Insightful interview with dr. Corné Mulder on @SizweMpofuWalsh [Youtube channel: SMWX] @muldercorn
✍️ Dr. Corné Mulder, VF Plus-LP en hoofsweep onderteken die Afrikaner Verklaring. @MulderCorn
❗️𝐀𝐟𝐫𝐢𝐤𝐚𝐧𝐞𝐫 𝐕𝐞𝐫𝐤𝐥𝐚𝐫𝐢𝐧𝐠 bekendstelling by die...
youtube.com
Die Vryheidsfront Plus is verbind tot groepsregte, teen regstellende aksie en vir ‘n beter SA vir almal.