Onderhoudswerk aan reservoirs sal dele van Emfuleni 16 dae sonder water laat
Randwater se jarelange gebrek aan onderhoudswerk aan opgaar-reservoirs in die Emfuleni-plaaslike munisipaliteit en Sasol is die oorsaak dat dié gebiede ʼn 16 dae-wateronderbreking gaan beleef.