Afpersingsindikate moet genadeloos uitgeroei word
(Grafika met erkenning aan Rhewal.com) Die snel groeiende voorkoms van afpersingsmisdaad, veral in die konstruksiebedryf, kos die land miljarde en die tyd het aangebreek om genadeloos teen die sindikate op te tree voordat hulle te diep wortel skiet. Die minister van polisie, Senzo Mchunu, het vandag in ʼn parlementsdebat hieroor erken dat die groeiende “vlaag […]
DA- en VF Plus-partyleiers verbind hulle daartoe om Wes-Kaapse koalisies te stabiliseer
(Gesamentlike verklaring van VF Plus en DA oor koalisies in die Wes-Kaap) Die nasionale partyleiers van die DA en VF Plus, mnr. John Steenhuisen en dr. Pieter Groenewald, het vandag vergader om die koalisies in die Wes-Kaap te bespreek. Die partyleiers stem saam dat wankelrige plaaslike ANC-koalisieverhoudings tot nadeel van die onderskeie gemeenskappe is en […]
RNE was regte besluit, maar aanpassings is nodig
Die besluit dat Suid-Afrika se nuwe politieke koers gestuur moet word deur ʼn regering van nasionale eenheid (RNE) was die regte besluit. Net so het VF Plus die regte besluit geneem om deel te wees van só ʼn regering. Hierdie besluit het duidelik riglyne en voornemens gestel: Eerstens respek vir die Grondwet, die volle Handves […]
Erkenning van Afrikaners se gemeenskaplike verbintenis tot grond ʼn noodsaaklike sleutel tot grondhervorming
(Begrotingsdebat in parlement: Landbou en grondhervorming) Die politieke en tegniese sye van landbou is twee kante van dieselfde munt en om die een aan die ander ondergeskik te stel, is om noemenswaardige risiko te skep. Grondbesit staan altyd in ‘n verhouding tot die verspreiding van politieke mag, teenswoordig of histories. Wanneer ‘n politieke grondverskuiwing plaasvind, […]
Arbeid is die sleutel tot waardigheid en toekomssekerheid
Werkloosheid stroop ʼn mens van menswaardigheid en laat jou weerloos en sonder toekomssekerheid. Daarom is die mandaat van die departement van indiensneming en arbeid een van die belangrikstes in Suid-Afrika. In die veranderende politieke omgewing waarin Suid-Afrika hom bevind, moet daar ʼn gefokusde poging met die nodige politieke wil wees om noodsaaklike veranderinge te bewerkstellig […]
Nuwe politieke landskap moet gebruik word om land se gesondheidsdienste reg te dokter
(Begrotingsdebat in parlement: Gesondheid) Suid-Afrika se nuwe politieke landskap bied aan die VF Plus die geleentheid om deur sy deelname aan die regering van nasionale eenheid (RNE) aktief ʼn rol te speel om Suid-Afrika se probleme reg te dokter; een hiervan die land se gesondheidsdienste wat totaal ineengestort het. Veranderinge sal aangebring moet word in […]
VF Plus-manifes 2024: Die tyd om te herstel en bou sonder die ANC het aangebreek
(VF Plus-manifesbekendstelling, Heartfelt-arena, Centurion) Ná dertig jaar waarin die ANC Suid-Afrika tot op die punt van totale verval en bankrotskap regeer het, het die tyd vir verandering aangebreek, om die stukke op te tel en weer te bou. Die VF Plus se Manifes 2024 bring ʼn realistiese plan en boodskap van hoop vir die toekoms. […]
Gedragskodes en wette met skuiwergate nutteloos teen staatsamptenare met lang vingers
(Tweede lesingsdebat in parlement: Wysigingswetsontwerp op Openbare Administrasiebestuur) Nege jaar gelede is ʼn hersiene gedragskode vir staatsamptenare in werking gestel om die soustrein se remme aan te slaan deur te voorkom dat amptenare op enige wyse met die staat sake doen, hetsy in persoonlike hoedanigheid of deur ʼn onderneming. Dit het só min gehelp om […]
Onderwysinstellings moet in kultuurgemeenskappe geanker wees
(Parlementsdebat oor die reg van gemeenskappe om deel te neem aan die bestuur en ontwikkeling van openbare – en private onderwysinstellings) In ʼn debat van nasionale belang wat die VF Plus aangevra het, was die rol van kultuurgemeenskappe ʼn onderwerp wat vandag vonke in die parlement laat spat het. Inleidend tot die debat het die […]
ANC is verdagte nommer een wat politieke moorde aanbetref
(Parlementsdebat: Dringende oproep op ingryping deur die polisie en intelligensiestrukture in polities gemotiveerde moorde, insluitend die moord op Zoeloe- en ander tradisionele leiers) Politieke moorde is nie ʼn nuwe verskynsel in Suid-Afrika nie. Dit is lank reeds ʼn wesenlike probleem met vingers wat hoofsaaklik na die ANC wys as verdagte nommer een. In 2013 het […]