Vryheidsfront Plus
Search
Vryheidsfront Plus

Herstel Grensbeheer

Die integriteit van die land se grense moet herstel word. “Sagte” grense beteken dat mense die land binnestroom wanneer ekonomiese druk elders in Afrika toeneem. Dit beteken ook dat binnelandse goedere soos renosterhoring en buitelandse goedere soos vuurwapens en dwelms, deur die grense beweeg. Dit maak dit ook makliker vir gewetenlose handelaars om tariewe wat […]

Herstel en bou volhoubare elektrisiteitsvoorsiening

Suid-Afrika beleef ‘n energiekrisis wat ekonomiese groei kniehalter en die lewe van burgers ontwrig. Die ekonomie sal nie herstel kan word terwyl beurtkrag voortduur en daar nie volhoubare en betroubare elektrisiteitsvoorsiening is nie. Die energiekrisis moet op die kort termyn soos volg aangespreek word: a) Belê in die opgradering en instandhouding van die elektrisiteitsverspreidingsnetwerk. Dit […]

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.