Soek Resultate - "water"

Hoeveel water vermors Matjhabeng werklik?

2019-08-20
Die Redaksie

"Die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit, wat die dorpe Allanridge, Hennenman, Odendaalsrus, Ventersburg, Virginia en Welkom bedien, moet aandui hoeveel liter water in die huidige finansiële jaar as gevolg van lekkasies verlore gegaan het," sê Susan Taljaard, VF Plus-raadslid in die... Lees verder


Parlementêre ledeverklaring: Suid-Afrika se waterkrisis en die rol van die ANC-regering

2019-10-29
Mnr. Michal Groenewald

Terwyl ʼn omvangryke waterskaarste die bestaan van alle Suid-Afrikaners bedreig, is dit skokkend dat meer as 40 persent van die land se drinkwater deur lekkasies verlore gaan. In geldwaarde gemeet het sowat R10 miljard se water in die laaste boekjaar verlore gegaan.

Die lekkasies, ʼn erg... Lees verder


Parlementêre ledeverklaring: Suid-Afrika se waterkrisis en die rol van die ANC-regering

2019-10-29
Die Redaksie

"Terwyl ʼn omvangryke waterskaarste die bestaan van alle Suid-Afrikaners bedreig, is dit skokkend dat meer as 40 persent van die land se drinkwater deur lekkasies verlore gaan. In geldwaarde gemeet het sowat R10 miljard se water in die laaste boekjaar verlore gegaaN," sê Michal Groenewald, VF... Lees verder


Vrystaat-droogte: ANC self die sondebok

2019-11-04
Die Redaksie

"Die Vrystaatse premier, Sisi Ntombela, se versoek om hulp aan Gift of the Givers wys dat die ANC nie regtig weet wat die omvang van die provinsie se waterkrisis is nie," sê Armand Cloete, VF Plus-LP en lid van die NRP.

"Die VF Plus verwelkom enige versoek om hulp aan die droogtegeteisterde... Lees verder


Besteding van R600 miljoen op water en tenks vir skole – minister se antwoord skep meer vrae as antwoorde

2020-06-09
Die Redaksie

"Die departement van basiese onderwys het, in afwyking van die normale voorsieningsketting, 'n tender van R600 miljoen aan die Randse Waterraad toegeken," sê dr. Wynand Boshoff, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van basiese onderwys.

"Daarmee, volgens 'n antwoord van die minister van basiese... Lees verder


Warrenton-water: VF Plus-span doen dit weer

2020-07-08
Die Redaksie

In Warrenton, die Noord-Kaapse dorp op die walle van die Vaalrivier met gereelde watertekorte, het die VF Plus weereens ingespring om inwoners se lyding te verlig. 'n Watertenk is deur die VF Plus geskenk en deur lede in die dorp geïnstalleer en word gereeld deur hulle gevul. Sodoende het... Lees verder