Vragmotorongeluk op Pinehaven-kruising kan deels voor Eskom en Gauteng-regering se deur gelê word
2022-10-07
Tjaart Steenkamp
Die vragmotorongeluk vanoggend by die Pinehaven-kruising in Krugersdorp, waar die N14 en R28 kruis, kan deels voor die deur van die Gauteng-regering en Eskom gelê word.
Beurtkrag kon ʼn bydraende faktor tot die ongeluk gewees het omdat dit tydens beurtkrag plaasgevind het toe die verkeerslig... Lees verder