Soek Resultate - "samewerkenderegering"

Honger kan Suid-Afrika se voorland wees weens regering se ongeërgdheid teenoor droogtehulp

2020-07-16
Die Redaksie

"Voedselsekerheid en die welstand van alle Suid-Afrikaners is veronderstel om die regering se hoofprioriteit te wees. Die aanpassingsbegroting van die departement van samewerkende regering en tradisionele aangeleenthede (Cogta) spreek egter nie tot die huidige omstandighede van die land nie,"... Lees verder


Belastingbetalers het rede om ongelukkig te wees oor die aanwending van hul belastinggeld

2020-07-22
Mnr. Michal Groenewald

(Debat in parlement: Aansuiweringsbegroting vir departement van samewerkende regering en tradisionele aangeleenthede)

Geld opsigself maak nie saak nie. Die waarde lê opgesluit in die aanwending daarvan, en belastingbetalers het daarom rede om ontevrede te voel oor die wyse waarop hul... Lees verder


Belastingbetalers het rede om ongelukkig te wees oor die aanwending van hul belastinggeld

2020-07-22
Die Redaksie

"Geld opsigself maak nie saak nie. Die waarde lê opgesluit in die aanwending daarvan, en belastingbetalers het daarom rede om ontevrede te voel oor die wyse waarop hul belastinggeld aangewend word. Van dienste is feitlik nie sprake nie terwyl bedrog en korrupsie aan die orde van die dag is,"... Lees verder


Munisipaliteite dra direk by tot buitensporige watertariewe

2020-07-28
Die Redaksie

Tydens ‘n gesamentlike virtuele vergadering van die parlementêre portefeuljekomitees vir water, sanitasie, samewerkende regering en tradisionele sake (Cogta) vandag, het die direkteur-generaal van die departement van water en sanitasie, Mbulelo Tshangana, erken dat munisipaliteite... Lees verder


Jongste aanbevelings vir munisipale belasting en heffings van finansiële en fiskale kommissie is irrasioneel

2020-07-30
Die Redaksie

"Die jongste aanbevelings van die finansiële en fiskale kommissie oor wyses waarop munisipaliteite hul inkomste kan aanvul, is irrasioneel en totaal van die Suid-Afrikaanse werklikheid verwyder," sê Michal Groenewald, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van samewerkende regering en... Lees verder


Volgehoue korrupsie en wanbestuur in ANC-beheerde plaaslike regerings en dispute met Eskom bedreig landsekonomie

2020-09-07
Die Redaksie

"Die beslaglegging deur Eskom op ‘n rekening van die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit (Welkom, Allanridge, Hennenman, Odendaalsrus, Ventersburg en Virginia) in ‘n poging om uitstaande skuld van R3,4 miljard te verhaal, is weereens ‘n bewys van die omvangryke bedreiging wat... Lees verder


Parlementêre komitee vir samewerkende regering besoek Vryburg-rioolaanleg op VF Plus-aandrang

2021-05-07
Die Redaksie

"Die parlementêre komitee vir samewerkende regering en tradisionele sake (Cogta) het gister met ‘n oorsigbesoek aan die Ruth Mompati-distriksmunisipaliteit op aandrang van die VF Plus die rioolaanleg op Vryburg besoek," sê Michal Groenewald, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van... Lees verder


« 1 2 »