Soek Resultate - "kinderwysigingswetsontwerp"

ANC faal kinders met Kinderwysigingswetsontwerp

2022-09-08
Tammy Breedt

Die Kinderwysigingswetsontwerp moes tot die voordeel van kinders in die land gewees het; vir die mees kwesbares wat nie vir hulself kan praat nie.

In stede daarvan het dit ontaard in ‘n woordestryd in die komitee tussen die ANC en die opposisie. 'n Stryd wat net die kinders gaan benadeel.

... Lees verder