Soek Resultate - "infrastruktuur"

Infrastruktuur verval weens onderbesteding – streng riglyne word neergelê

2019-12-06
Die Redaksie

Die geselekteerde komitee oor begrotings oor die Wetsontwerp op die Aanpassingsbegroting het vandag ʼn verslag aanvaar wat streng riglyne neerlê om dienslewering en die effektiwiteit van sommige staatsdepartemente te verbeter wat droogtehulp aanbetref.

Dit volg nadat die VF Plus groot klem... Lees verder


VF Plus het vrae oor heining van 40km lank by Beitbrug-grenspos

2020-04-20
Die Redaksie

"Die VF Plus het vrae oor die heining van 40km lank by die Beitbrug-grenspos tussen Suid-Afrika en Zimbabwe gerig aan die minister van openbare werke en infrastruktuur, mev. Patricia de Lille," sê Philip van Staden, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van openbare werke en infrastruktuur.

"Die VF ... Lees verder


Duidelikheid moet gegee word oor kwarantyn-geriewe

2020-04-20

"Daar sal dringend meer duidelikheid gegee moet word oor kwarantyn-geriewe wat beskikbaar gestel is vir die Covid-19-tydperk sodat lede van die parlement, provinsiale wetgewers en munisipale raadslede hul oorsigrol hieroor effektief kan uitvoer met die nodige voorsorgmaatreëls om ook nie self... Lees verder


VF Plus het vrae oor heining van 40km lank by Beitbrug-grenspos

2020-04-20

"Die VF Plus het vrae oor die heining van 40km lank by die Beitbrug-grenspos tussen Suid-Afrika en Zimbabwe gerig aan die minister van openbare werke en infrastruktuur, mev. Patricia de Lille," sê Philip van Staden, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van openbare werke en infrastruktuur.

"Die VF ... Lees verder


Zithabiseni: Blaam word nou verskuif oor haglike toestande

2020-05-05
Die Redaksie

"Die nasionale regering en die minister van openbare werke en infrastruktuur, Patricia de Lille, probeer nou die blaam vir haglike toestande van die Zithabiseni kwarantyn-gerief in Mpumalanga skuif na die provinsiale regering van Mpumalanga," sê Philip van Staden, VF Plus-LP en... Lees verder


Zithabiseni: VF Plus verwelkom hooggeregshof-uitspraak dat gerief gesluit moet word

2020-05-06
Die Redaksie

"Die VF Plus verwelkom die uitspraak van die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria vandag dat die Zithabiseni-kwarantyngerief in Mpumalanga gesluit moet word en dat die meer as 100 mense in die vrygelaat moet word," sê Philip van Staden, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van gesondheid,... Lees verder


Rooi ligte flikker met gesentraliseerde bouprogram vir hoër onderwys

2020-05-15
Dr. Wynand Boshoff

Die VF Plus is skepties oor die ANC-regering se jongste poging om grootskaalse uitgawes te sentraliseer. Dit volg op die minister van hoër onderwys, dr. Blade Nzimande, se aankondiging dat infrastruktuurontwikkeling, veral vir die huisvesting van studente, gesentraliseer gaan word. Tans word... Lees verder


VF Plus uiters bekommerd oor openbare werke se besteding van R82 miljoen se Covid-19-fondse

2020-06-09
Die Redaksie

"Die VF Plus is uiters bekommerd oor die departement van openbare werke se besteding en klaarblyklike vermorsing van geld tydens die Covid-19-tydperk," sê Philip van Staden, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van openbare werke en infrastruktuur.

"In ‘n geskrewe vraag van die VF Plus aan... Lees verder


Drakoniese regulasies moet gewysig word sodat gerepatrieerdes selfkwarantyn kan toepas

2020-06-17
Die Redaksie

"Drakoniese regulasies wat bepaal dat Suid-Afrikaners wat vanaf buurstate en die buiteland gerepatrieer word en vir veertien dae in kwarantyn geplaas word, moet sodanig gewysig word dat mense die keuse gegun word om, indien hulle dit kan doen en bewys daarvan kan lewer, selfkwarantyn/isolasie toe... Lees verder


Kwarantyn- en isolasie-geriewe eindelik bekend

2020-07-11
Die Redaksie

"Na maandelange druk op die departemente van gesondheid en openbare werke en infrastruktuur, is die lys van kwarantyn- en isolasie-geriewe eindelik vanmiddag beskikbaar gestel aan lede van die parlement wat dien op die portefeuljekomitee vir openbare werke en infrastruktuur," sê Philip van... Lees verder


« 1 2 »