Soek Resultate - "anargie"

Flou houding van Ramaphosa oor onrus stel teleur

2021-07-12
Die Redaksie

"Die VF Plus sal enige poging steun om die huidige vlaag van anargistiese geweldpleging in die land te ontlont. Die party het egter ’n groot probleem daarmee dat president Cyril Ramaphosa telkens reaktief optree en nie pro-aktief nie," sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus.

... Lees verder

VF Plus-voorstelle aan president om onrus te ontlont

2021-07-14
Die Redaksie

"Vanoggend se vergadering tussen president Cyril Ramaphosa en politieke leiers van Suid-Afrika was konstruktief en het die president onderneem om die voorstelle ter harte te neem en toe te pas waar moontlik," sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus.

"Ek het dit as leier van die VF... Lees verder


Onrus: Regering was aan die slaap

2021-07-16
Dr Pieter Groenewald

Wat president Cyril Ramaphosa vanaand gesê het oor die onluste wat Suid-Afrika tot op die rand van anargie gebring het, moes hy Maandag reeds gesê het. Die president praat ook van soldate wat nog in sekere gebiede ontplooi moet word. Ook dit moes ’n week gelede reeds gedoen gewees ... Lees verder


Phoenix-geweld: Ras nie die sondebok, maar polisie se onvermoë

2021-07-26
Die Redaksie

"Ras moenie die sondaar gemaak word vir die geweld in Phoenix in KwaZulu-Natal waar talle mense gesterf het nie, maar wel die onvermoë van die polisie en die land se veiligheidstrukture om hul werk behoorlik te doen," sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus.

"Dit blyk duidelik... Lees verder