Soek Resultate - "WouterWessels"

Geen sprake van ontwikkeling solank ANC regeer

2019-09-03
Die Redaksie

Suid-Afrika se ekonomie het in duie gestort. Die land is nie ʼn ontwikkelende staat nie, maar is vinnig besig om ʼn mislukte staat te word. Geen plan sal iets daaraan verander solank as wat die ANC regeer nie.

Plaaslike regering stort in duie, daar is geen dienslewering nie en munisipaliteite regoor ... Lees verder


Almal se plig om vroueregte te bevorder

2019-09-05
Die Redaksie

Die VF Plus deel die kommer van almal in Suid-Afrika oor die groeiende voorkoms van geweld teen vroue en kinders in die land.

Geslagsgeweld, hoofsaaklik die produk van ʼn gebrek aan wedersydse respek, is buite beheer. Die polisie staan oënskynlik magteloos om dit stop te sit en die regstelsel... Lees verder


Parlementêre debat: Regeringsvoorstel van voorgeskrewe of gedwonge beleggings van staat se pensioenfonds wat miljoene se pensioen-spaargeld bedreig - Onvoorsiene gevolge van gedwonge beleggings met staat se pensioenfonds moet nou verreken word

2019-09-10
Wouter Wessels

Dit sou die ANC-regering loon om die onvoorsiene gevolge te verreken wat sy voorneme van gedwonge beleggings met die staat se pensioenfonds inhou.

Beleidsrigtings begin meermale met edel motiewe sonder om die onvoorsiene gevolge in gedagte te hou. Die VF Plus doen daarom ʼn beroep op die regering... Lees verder


Parlementêre debat: Inkontraktering teenoor uitkontraktering in die staat – Meriete moet bepalend wees

2019-09-17
Die Redaksie

"Die antwoord op in- en uitkontraktering vir staatswerk is eenvoudig: Dit moet gedoen word tot voordeel van almal in die land. Dit word egter nie gedoen nie. Die ANC-regering grond sy besluite net op wat die beste vir die ANC en sy kaders is," sê Wouter Wessels, VF Plus-LP en... Lees verder


Oneerlikheid oor beurtkrag is onrusbarend

2019-10-16
Die Redaksie

"Dit is onaanvaarbaar dat Eskom die moontlikheid van beurtkrag ontken het toe vrese hieroor verlede maand aan die lig gekom het. Hierdie oneerlikheid oor ʼn uiters ernstige aangeleentheid is onrusbarend en die vraag kan tereg gevra word wat die ware omvang van die kragprobleem is," sê Wouter... Lees verder