Soek Resultate - "WesKaap"

VF Plus wil met takstigting in Langeberg groei in dié gebied bevestig

2020-08-19
Dr Corné Mulder

Die Vryheidsfront Plus beplan om eerskomende Donderdag, 20 Augustus, 'n tak vir Langeberg te stig.

Dit word gekoördineer deur Naomi Roelofse-Greef-Nel, VF Plus-raadslid vir Worcester en koördineerder in die streek.

Die tak word gestig in samewerking met Johnny Steenkamp, ‘n... Lees verder


Diabetes moet meer aandag geniet onder Wes-Kaapse gemeenskappe

2020-08-21
Peter Marais

(Ledeverklaring in Wes-Kaapse wetgewer)

Die VF Plus het tydens ‘n virtuele sitting van die Wes-Kaapse provinsiale parlement ‘n beroep gedoen op die regering om meer te begroot vir die bestryding van diabetes en om groter bewustheid daaroor deur ‘n Wes-Kaapse veldtog te skep.

Die ... Lees verder


Wes-Kaap: Onverdedigde ontbossing en informele nedersetting moet eindig

2020-09-04
Peter Marais

Die VF Plus het gister tydens ‘n virtuele sitting van die Wes-Kaapse provinsiale wetgewer versoek dat onverdedigde ontbossing in dié provinsie ondersoek en stopgesit moet word.

Die VF Plus het onlangs besoek afgelê by Melkhoutwoud, geleë in Hermanus, sowel as by Schulphoek... Lees verder


Kontrakteer medisyne uit aan apteke om siekes en bejaardes te help

2020-09-17
Peter Marais

Die Wes-Kaapse departement van gesondheid moet chroniese medikasie aan apteke uitkontrakteer om siekes en bejaardes te help wat nie in staat is om ure lank in rye te staan en wag om hul medisyne te ontvang nie.

Die VF Plus het dié plan voorgestel tydens ‘n... Lees verder


Uitkontraktering van chroniese medikasie hou talle voordele in en moet dringend oorweeg word

2020-09-21
Peter Marais

Die onlangse aanbeveling van die VF Plus dat oorweging geskenk moet word aan die toekomstige uitkontraktering van chroniese en ander medisyne aan geakkrediteerde apteke in die hele Wes-Kaap, kan talle voordele vir gemeenskappe inhou.

Staatshospitale sukkel tans om die mas op te kom met die toename ... Lees verder


VF Plus skop af met veldtog om ANC uit die Wes-Kaap te hou

2020-09-25
Dr Corné Mulder

Die VF Plus het met die aanloop tot aanstaande jaar se plaaslike regeringsverkiesing, begin met ‘n veldtog wat daarop gemik is om die ANC in elke stadsraad uit regering in dié provinsie te hou en om ‘n werkende regering, waarvan die VF Plus deel sal wees, in die plek daarvan te... Lees verder


Selfbeskikking is ‘n politieke opsie vir die Wes-Kaap

2020-11-10
Dr Corné Mulder

(Toespraak gelewer voor Kaapse Persklub)

Dr. Corné Mulder, leier van die VF Plus in die Wes-Kaap, het vandag die Kaapstadse Persklub toegespreek oor die toekomstig politieke opsies vir die mense van die Wes-Kaap. (Lees die volledige toespraak hiernaas).

Die tema wat sterk in die gesprek na ... Lees verder


TRANCRAA-gronde: Peter Marais van VF Plus speel leidende rol om oplossings te bewerkstellig

2020-11-18
Peter Marais

Die VF Plus verwelkom die aankondiging van die minister van grondsake, Thoko Didiza, dat ‘n datum vroeg aanstaande jaar reeds bepaal is vir die proses waarmee die sogenaamde TRANCRAA-trustgronde, wat in staatsbesit is, na dekades aan hul regmatige eienaars oorgedra gaan word.

Mnr. Peter... Lees verder


EFF wys met optrede in Brackenfell hy is totaal onbetroubaar en buite beheer

2020-11-20
Dr Corné Mulder

Die EFF het vanoggend gedoen wat die VF Plus voorsien het deur geen waarde te heg aan ‘n hofbevel of sy ooreenkoms met die polisie dat net ‘n honderd mense “vreedsaam” aan die optog na die Hoërskool Brackenfell mag deelneem nie.

Teen twaalfuur was daar volgens... Lees verder


Provinsies, private instansies moet betrek word by verspreiding van Covid-19-entstof

2021-01-21
Dr Corné Mulder

Die redes wat die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, aanvoer oor waarom die sentrale regering alleen die aankoop en verspreiding van die Covid-19-entstof moet behartig, is ‘n swak poging van die ANC om sy magsug te verbloem en is boonop juridies en grondwetlik verkeerd.

Die ANC het reeds ... Lees verder


« 1 2 »