Soek Resultate - "Werkloosheid"

VF Plus versoek debat oor die effek van minimumloon op klein ondernemings

2019-09-03
Die Redaksie

Die VF Plus het vandag in ‘n sitting van die nasionale vergadering ‘n parlementêre debat aangevra oor die uitwerking van die nasionale minimumloon op klein ondernemings.

Suid-Afrika gaan gebuk onder ‘n werkloosheidskrisis met ‘n werkloosheidskoers van 29%, die hoogste ... Lees verder


Werkloosheid in Suid-Afrika is rampspoedig

2019-10-29
Heloïse Denner

Die werkloosheidskoers wat volgens Statistiek Suid-Afrika se jongste kwartaalverslag tot 29.1% gestyg het tot die hoogste in wat die land in die afgelope 11 jaar beleef het, is rampspoedig.

Die regerende ANC se ondeurdagte en populistiese beleidsrigtings, asook sy gebrek aan die politieke wil om... Lees verder


Werkloosheid in Suid-Afrika is rampspoedig

2019-10-29
Die Redaksie

"Die werkloosheidskoers wat volgens Statistiek Suid-Afrika se jongste kwartaalverslag tot 29.1% gestyg het tot die hoogste in wat die land in die afgelope 11 jaar beleef het, is rampspoedig," sê Heloïse Jordaan, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van arbeid.

"Die regerende ANC se... Lees verder


Onveranderde werkloosheidskoers bewys ekonomiese agteruitgang

2020-02-11
Heloïse Denner

Die onveranderde werkloosheidskoers van 29,1% vir die vierde kwartaal van 2019 is kommerwekkend, maar ʼn groter rede tot kommer is die feit dat die persentasie mense wat vir ‘n jaar of langer werkloos is, oor die afgelope tien jaar met sowat 60% toegeneem het.

Dit bewys die ekonomiese... Lees verder


Onveranderde werkloosheidskoers bewys ekonomiese agteruitgang

2020-02-11
Die Redaksie

"Die onveranderde werkloosheidskoers van 29,1% vir die vierde kwartaal van 2019 is kommerwekkend, maar ʼn groter rede tot kommer is die feit dat die persentasie mense wat vir ‘n jaar of langer werkloos is, oor die afgelope tien jaar met sowat 60% toegeneem het," sê Heloïse Denner,... Lees verder


Kuba-beheptheid ‘n klap in die gesig van werkloses

2020-02-18
Die Redaksie

"Die Kubanisering van Suid-Afrika het ‘n nuwe hoofstuk begin met ‘n bilaterale ooreenkoms om waterbronne te verbeter.  Ingevolge die ooreenkoms sal 26 Kubaanse ingenieurs vanaf April vanjaar regoor die land ontplooi word om water-infrastruktuur in Suid-Afrika in stand te hou,"... Lees verder


Beoordeel nuwe monopolieë versigtig

2020-05-19
Jaco Mulder

Die VF Plus het vandag tydens ‘n vergadering van die parlementêre portefeuljekomitee vir handel, nywerheid en mededinging die mededingingsraad versoek om die vorming van nuwe monopolieë in die Suid-Afrikaanse handel en nywerheid met omsigtigheid te beoordeel om verdere... Lees verder


ANC faal jeug

2020-06-17
Tammy Breedt

(Parlementêre debat: Jeugdag)

Die ANC-regering skets jaar na jaar ‘n prentjie van sukses en beklemtoon die belangrikheid van die 1976-optogte vir die jeug, maar in werklikheid laat die ANC die jeug van Suid-Afrika in die steek en hou hulle sodoende al vir 26 jaar gyselaar.

Suid-Afrika ... Lees verder


Werkloosheid styg skerp selfs voor pandemie

2020-06-23
Heloïse Denner

Die jongste werkloosheidsyfer vir die eerste drie maande van 2020 van 30,1% kom as geen verrassing nie. Die ANC-regering en sy departement van arbeid, wie se mandaat uitgebrei is na werkskepping, het gefaal in sy doelwit om werkskepping in die land te stimuleer en te bevorder.

Dit is uiters... Lees verder


Werkloosheid styg skerp selfs voor pandemie

2020-06-23
Die Redaksie

"Die jongste werkloosheidsyfer vir die eerste drie maande van 2020 van 30,1% kom as geen verrassing nie. Die ANC-regering en sy departement van arbeid, wie se mandaat uitgebrei is na werkskepping, het gefaal in sy doelwit om werkskepping in die land te stimuleer en te bevorder," sê... Lees verder


« 1 2 3 »