Soek Resultate - "Werkloosheid"

Kuba-beheptheid ‘n klap in die gesig van werkloses

2020-02-18
Die Redaksie

"Die Kubanisering van Suid-Afrika het ‘n nuwe hoofstuk begin met ‘n bilaterale ooreenkoms om waterbronne te verbeter.  Ingevolge die ooreenkoms sal 26 Kubaanse ingenieurs vanaf April vanjaar regoor die land ontplooi word om water-infrastruktuur in Suid-Afrika in stand te hou,"... Lees verder


Beoordeel nuwe monopolieë versigtig

2020-05-19
Jaco Mulder

Die VF Plus het vandag tydens ‘n vergadering van die parlementêre portefeuljekomitee vir handel, nywerheid en mededinging die mededingingsraad versoek om die vorming van nuwe monopolieë in die Suid-Afrikaanse handel en nywerheid met omsigtigheid te beoordeel om verdere... Lees verder


Regering voldoen nie aan sy eie Covid-19-regulasies nie

2020-07-16
Die Redaksie

"Dit is onaanvaarbaar dat regeringsdepartemente en entiteite nie voldoende gehoor gee aan die Covid-19-regulasies en voorskrifte van die departement van arbeid vir werksplekke nie," sê Heloīse Denner, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van arbeid.

"Volgens die inspekteur-generaal van die... Lees verder


Verminderde begrotingstoewysing aan klein-sakeondernemings sal ekonomiese krisis in Suid-Afrika verdiep

2020-07-28
Fanie du Toit

(Debat in NRP oor aansuiweringsbegroting vir departement van kleinsake-ontwikkeling)

Dit is onbegryplik dat die regering die toewysing aan kleinsake-ontwikkeling in die aangepaste begroting verminder het, gegewe die rol wat dié sektor speel in werkskepping, en dit sal die huidige ekonomiese ... Lees verder


Mislukte regering verantwoordelik vir werkloosheid

2017-06-02
Wouter Wessels

Die toename in werkloosheid in die Vrystaat is duidend van ekonomiese verval, gefaalde beleid en ʼn mislukte regering. Die haglike toestand van munisipaliteite in die Vrystaat, weens algehele wanbestuur, is verantwoordelik vir die verarming wat die Vrystaat beleef. Swak tot geen dienslewering en... Lees verder


Onder ANC moet Suid-Afrika op 1 Mei eerder oor werkloosheid besin

2019-05-01
Dr Pieter Groenewald

Werkersdag word vandag wêreldwyd gevier. Onder ʼn ANC-regering het ekonomiese agteruitgang in Suid-Afrika egter só toegeneem dat daar eerder besin moet word oor werkloosheid in die land en die naam kan meer gepas Werkloosheidsdag genoem word.

Volgens Statistieke Suid-Afrika het... Lees verder


Onder ANC moet Suid-Afrika op 1 Mei eerder oor werkloosheid besin

2019-05-01
Die Redaksie

Onder ʼn ANC-regering het ekonomiese agteruitgang in Suid-Afrika egter só toegeneem dat daar eerder besin moet word oor werkloosheid in die land en die naam kan meer gepas Werkloosheidsdag genoem word.

Werkersdag word vandag wêreldwyd gevier. 

"Volgens Statistieke Suid-Afrika het ... Lees verder


Derde kwartaal se syfers bewys van werkloosheidspandemie

2020-11-12
Heloïse Denner

Die jongste uitgebreide werkloosheidsyfer van 43%, die hoogste wat Suid-Afrika ooit beleef het, bewys dat die land lank reeds met ‘n werkloosheidspandemie te make het, wat bloot deur die Covid-19-pandemie vererger is.

Die werkloosheidsyfer kan nie met die tweede kwartaal se syfer vergelyk... Lees verder


ANC se ideologie en beleid sal moet verander om ekonomie te laat groei en werk te skep

2019-09-05
Die Redaksie

Dit is die plig en verantwoordelikheid van die ANC-regering om werk te skep in Suid-Afrika. Die feit dat daar vandag net twee ministers teenwoordig was in die parlementêre debat oor werkloosheid, wys egter duidelik hoe minagtend die ANC teenoor die probleem staan.

Dit wys dat die regering... Lees verder


VF Plus-Manifes: Plaaslike Regeringsverkiesing 2016

2016-07-13
Dr Pieter Mulder

VF Plus-Manifes: Plaaslike Regeringsverkiesing 2016

Inhoudsopgawe

1. Inleiding 2
2. Kernprobleme en oorsake 4
2.1. Finansiële tekorte 4
2.2. Swak dienslewering 5
2.3. Infrastruktuur verval 5
3. VF Plus-beleidstandpunte en oplossings 6
3.1. ʼn Regverdige bedeling vir almal 6
3.2. Plaaslike Regering... Lees verder


« 1 2 3 4 5 ... 32 33 »