Soek Resultate - "Werkloosheid"

Werkloosheid styg skerp selfs voor pandemie

2020-06-23
Die Redaksie

"Die jongste werkloosheidsyfer vir die eerste drie maande van 2020 van 30,1% kom as geen verrassing nie. Die ANC-regering en sy departement van arbeid, wie se mandaat uitgebrei is na werkskepping, het gefaal in sy doelwit om werkskepping in die land te stimuleer en te bevorder," sê... Lees verder


VF Plus versoek debat oor die effek van minimumloon op klein ondernemings

2019-09-03
Die Redaksie

Die VF Plus het vandag in ‘n sitting van die nasionale vergadering ‘n parlementêre debat aangevra oor die uitwerking van die nasionale minimumloon op klein ondernemings.

Suid-Afrika gaan gebuk onder ‘n werkloosheidskrisis met ‘n werkloosheidskoers van 29%, die hoogste ... Lees verder


Nasionale minimumloon: Staat dwing maksimum op privaatsektor af, maar sien homself oor

2021-02-09
Heloïse Denner

Die nuwe nasionale minimum wat vanaf 1 Maart 2021 van toepassing gaan wees en voorsiening maak vir ‘n 4,5% verhoging op die vorige minimumloon, sal lei tot selfs groter werksverliese in ‘n tyd van ongekende werkloosheid in Suid-Afrika.

As gevolg van die huidige ekonomiese resessie en... Lees verder


Nasionale minimumloon: Staat dwing maksimum op privaatsektor af, maar sien homself oor

2021-02-09
Die Redaksie

"Die nuwe nasionale minimum wat vanaf 1 Maart 2021 van toepassing gaan wees en voorsiening maak vir ‘n 4,5% verhoging op die vorige minimumloon, sal lei tot selfs groter werksverliese in ‘n tyd van ongekende werkloosheid in Suid-Afrika," sê Heloïse Denner, VF Plus-LP en... Lees verder


Pandemie is krisis op krisis vir Suid-Afrika se ekonomie

2020-07-21
Heloïse Denner

(Debat in parlement: Aansuiweringsbegroting vir departement van werkskepping en arbeid)

Die Covid-19-pandemie is ʼn krisis op krisis vir Suid-Afrika se ekonomie en het tot drie miljoen werksverliese gedurende die nasionale inperking gely. Dit was bykomend tot ʼn ekonomie wat reeds op sy knieë... Lees verder


Vryheidsdag-2021: Alhoewel Suid-Afrikaners Vryheidsdag vier, is hulle nie werklik vry nie

2021-04-27
Die Redaksie

"Alhoewel Suid-Afrikaners vanjaar weer Vryheidsdag vier, is hulle nie werklik vry nie. Mense moenie die misplaaste idee hê dat blote stemreg jou vryheid gee nie. Suid-Afrika is te vasgevang in korrupsie, misdaad, armoede en werkloosheid om vry te wees," sê dr. Pieter Groenewald, VF... Lees verder


Arbeidsprobleme sal net vererger met ANC aan bewind

2021-05-14
Heloïse Denner

(Begrotingsposdebat in parlement: Arbeid)

Met ‘n reeds krimpende arbeidsmark weens ‘n regering wat die ekonomie oor jare eerder afgebreek as opgebou het, was die bykomende gevolge van die Covid-19-pandemie en die streng inperkings daarvan, vernietigend vir Suid-Afrika se... Lees verder


ANC faal jeug

2020-06-17
Tammy Breedt

(Parlementêre debat: Jeugdag)

Die ANC-regering skets jaar na jaar ‘n prentjie van sukses en beklemtoon die belangrikheid van die 1976-optogte vir die jeug, maar in werklikheid laat die ANC die jeug van Suid-Afrika in die steek en hou hulle sodoende al vir 26 jaar gyselaar.

Suid-Afrika ... Lees verder


Wysigings aan Billike Indiensnemingswet moet ten alle koste teengestaan word

2020-07-21
Die Redaksie

"Die konsep Wysigingswetsontwerp oor Gelyke Indiensneming sal die reeds sukkelende ekonomie en steierende werkloosheidskrisis in Suid-Afrika vererger. Die ANC-regering se ongenaakbare afdwing van ‘n gefaalde politieke ideologie het reeds die ekonomie van die land onherstelbare skade berokken, ... Lees verder


Spanning in Prieska oor mynbou: VF Plus bekommerd oor ekonomiese gevolge

2021-05-10
Dr. Wynand Boshoff

Oor die afgelope weke was Prieska in die Noord-Kaap herhaaldelik in die nuus weens inwoners se ontevredenheid met hernude kopermynbou by Copperton, buite Prieska. Die VF Plus is bekommerd daaroor dat spanning hieroor opbou en die meestal vreedsame omgewing destabiliseer.

Vrees dat die betrokke... Lees verder


« 1 2 3 4 5 ... 32 33 »